Spreuke 17:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Iemand wat die goddelose regverdig verklaar+ en iemand wat die regverdige goddeloos verklaar+—ja, hulle al twee is vir Jehovah verfoeilik.+ Nahum 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Jehovah word nie gou toornig nie+ en is groot van krag,+ en Jehovah sal hom geensins daarvan weerhou om te straf nie.+ In verwoestende wind en in storm is sy weg, en die wolkmassa is die stof van sy voete.+ Romeine 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want God se gramskap+ word vanuit die hemel geopenbaar teen alle goddeloosheid en onregverdigheid+ van die mense wat die waarheid+ op onregverdige wyse onderdruk,+ Romeine 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy sal elkeen volgens sy werke vergeld:+
15 Iemand wat die goddelose regverdig verklaar+ en iemand wat die regverdige goddeloos verklaar+—ja, hulle al twee is vir Jehovah verfoeilik.+
3 Jehovah word nie gou toornig nie+ en is groot van krag,+ en Jehovah sal hom geensins daarvan weerhou om te straf nie.+ In verwoestende wind en in storm is sy weg, en die wolkmassa is die stof van sy voete.+
18 Want God se gramskap+ word vanuit die hemel geopenbaar teen alle goddeloosheid en onregverdigheid+ van die mense wat die waarheid+ op onregverdige wyse onderdruk,+