Eksodus 23:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “Die beste van die eerste ryp vrugte van jou grond moet jy na die huis van Jehovah jou God bring.+ “Jy mag ’n boklam nie in sy moeder se melk kook nie.+ Deuteronomium 22:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “As jy op pad op ’n voëlnes met kleintjies of eiers afkom, in ’n boom of op die grond, en die moeder op die kleintjies+ of die eiers sit, mag jy die moeder nie saam met die kleintjies neem nie.+ Spreuke 12:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die regverdige sorg vir die siel van sy mak dier,+ maar die barmhartighede van die goddeloses is wreed.+
19 “Die beste van die eerste ryp vrugte van jou grond moet jy na die huis van Jehovah jou God bring.+ “Jy mag ’n boklam nie in sy moeder se melk kook nie.+
6 “As jy op pad op ’n voëlnes met kleintjies of eiers afkom, in ’n boom of op die grond, en die moeder op die kleintjies+ of die eiers sit, mag jy die moeder nie saam met die kleintjies neem nie.+
10 Die regverdige sorg vir die siel van sy mak dier,+ maar die barmhartighede van die goddeloses is wreed.+