Eksodus 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En ek sal julle beslis vir my as ’n volk neem,+ en ek sal inderdaad vir julle God wees;+ en julle sal beslis weet dat ek Jehovah julle God is wat julle onder die laste van Egipte uitlei.+ Levitikus 11:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Want ek is Jehovah wat julle uit Egipteland laat optrek om my aan julle as God te bewys;+ en julle moet heilig wees,+ want ek is heilig.+ Numeri 15:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Ek is Jehovah julle God, wat julle uit Egipteland uitgelei het om te bewys dat ek julle God is.+ Ek is Jehovah julle God.’”+
7 En ek sal julle beslis vir my as ’n volk neem,+ en ek sal inderdaad vir julle God wees;+ en julle sal beslis weet dat ek Jehovah julle God is wat julle onder die laste van Egipte uitlei.+
45 Want ek is Jehovah wat julle uit Egipteland laat optrek om my aan julle as God te bewys;+ en julle moet heilig wees,+ want ek is heilig.+
41 Ek is Jehovah julle God, wat julle uit Egipteland uitgelei het om te bewys dat ek julle God is.+ Ek is Jehovah julle God.’”+