16 En op die eerste dag moet daar vir julle ’n heilige byeenkoms wees, en op die sewende dag ’n heilige byeenkoms.+ Geen werk moet daarop gedoen word nie.+ Net wat elke siel nodig het om te eet, dit alleen mag vir julle gedoen word.+
12 “‘En op die vyftiende dag van die sewende maand+ moet julle ’n heilige byeenkoms hou.+ Géén swaar werk mag julle doen nie,+ en julle moet sewe dae lank ’n fees vir Jehovah vier.+