Efesiërs 2:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 en sodat hy deur die folterpaal+ albei volke in een liggaam+ ten volle met God kon versoen,+ omdat hy die vyandskap+ deur middel van homself gedood het. Efesiërs 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 want deur middel van hom het ons, albei volke,+ deur een gees+ die toegang+ tot die Vader.
16 en sodat hy deur die folterpaal+ albei volke in een liggaam+ ten volle met God kon versoen,+ omdat hy die vyandskap+ deur middel van homself gedood het.