Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En daarheen moet julle julle brandoffers+ en julle offerandes en julle tiendes+ en die bydrae van julle hand+ en julle gelofteoffers+ en julle vrywillige gawes+ en die eersgeborenes van julle beeste en van julle kleinvee bring.+

  • 1 Kronieke 29:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En die volk was bly omdat hulle vrywillige gawes gegee het, want hulle het met ’n volkome hart vrywillige gawes aan Jehovah gegee;+ en selfs koning Dawid het hom met groot vreugde verbly.+

  • 2 Kronieke 35:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En sy vorste+ het ’n bydrae gegee as ’n vrywillige gawe vir die volk,+ vir die priesters en vir die Leviete. Hilkiʹa+ en Sagariʹa en Jehiʹël het as leiers van die huis van die ware God aan die priesters tweeduisend-seshonderd stuks kleinvee vir die pasgaoffers gegee, en driehonderd beeste.

  • Esra 2:68
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 68 En sommige van die hoofde+ van die vaderhuise+ het, toe hulle by die huis van Jehovah+ kom, wat in Jerusalem was,+ vrywillige+ gawes vir die huis van die ware God gegee, om dit op sy plek+ te laat staan.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel