Eksodus 12:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 En ’n groot gemengde geselskap+ het ook saam met hulle opgetrek, asook kleinvee en beeste, ’n baie groot hoeveelheid vee. Numeri 24:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Hoe mooi is jou tente, o Jakob, jou wonings, o Israel!+ Sagaria 14:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “En wat almal betref wat oorbly uit al die nasies wat teen Jerusalem kom,+ hulle moet ook jaar na jaar optrek+ om hulle voor die Koning, Jehovah van die leërs,+ neer te buig+ en om die huttefees+ te vier.
38 En ’n groot gemengde geselskap+ het ook saam met hulle opgetrek, asook kleinvee en beeste, ’n baie groot hoeveelheid vee.
16 “En wat almal betref wat oorbly uit al die nasies wat teen Jerusalem kom,+ hulle moet ook jaar na jaar optrek+ om hulle voor die Koning, Jehovah van die leërs,+ neer te buig+ en om die huttefees+ te vier.