13 En in dié dag sal daar op ’n groot horing geblaas word,+ en dié wat in die land Assiʹrië+ vergaan en dié wat in Egipteland+ verstrooi is, sal beslis kom en hulle neerbuig+ voor Jehovah op die heilige berg in Jerusalem.+
15 “‘Moab is geplunder, en daar is teen sy stede opgeruk.+ En hulle beste jong manne het afgegaan na die slagting’,+ is die woord van die Koning, wie se naam Jehovah van die leërs is.+