11 Maar die sewende jaar moet jy dit onbewerk laat, en jy moet dit braak laat lê,+ en die armes van jou volk moet daarvan eet; en wat hulle laat oorbly, moet die wilde diere van die veld eet.+ Só moet jy met jou wingerd en jou olyfboord doen.
34 “‘In dié tyd sal die land sy sabbatte afbetaal, al die dae dat dit woes lê, terwyl julle in die land van julle vyande is. Dan sal die land sabbat hou, aangesien dit sy sabbatte moet terugbetaal.+