Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Levitikus 26:1

Kruisverwysings

  • +Eks 20:4; Le 19:4; Ps 96:5; Han 17:29; 1Kor 8:4
  • +De 5:8
  • +Nu 33:52
  • +Da 3:18; 1Kor 10:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 19

Levitikus 26:2

Kruisverwysings

  • +Le 19:30

Levitikus 26:3

Kruisverwysings

  • +De 11:13; Pr 12:13; Jes 48:18

Levitikus 26:4

Kruisverwysings

  • +De 28:12; Jes 30:23; Ese 34:26; Jl 2:23; Am 4:7
  • +Ps 67:6; 85:12; Sag 8:12
  • +Ese 34:27; 36:30

Levitikus 26:5

Kruisverwysings

  • +De 11:15; Jl 2:19
  • +Le 25:18; Spr 1:33; Jer 23:6

Levitikus 26:6

Kruisverwysings

  • +1Kr 22:9; Ps 29:11; Hag 2:9; Flp 4:9
  • +Job 11:19; Ps 4:8; Jer 30:10; Mi 4:4
  • +2Kn 17:26
  • +Ese 14:17

Levitikus 26:7

Kruisverwysings

  • +Ps 18:37

Levitikus 26:8

Kruisverwysings

  • +De 28:7; 32:30; Jos 23:10; Rig 7:16; 15:15; 1Kr 11:20

Levitikus 26:9

Kruisverwysings

  • +Eks 2:25; 2Kn 13:23
  • +De 28:4; Ne 9:23; Ps 107:38
  • +Eks 6:4

Levitikus 26:10

Kruisverwysings

  • +Le 25:22

Levitikus 26:11

Kruisverwysings

  • +Eks 25:8; Jos 22:19; Ese 37:26; Op 21:3
  • +Le 20:23; Jer 14:21

Levitikus 26:12

Kruisverwysings

  • +Eks 6:7; De 23:14; 2Kor 6:16
  • +Jer 7:23; Ese 11:20

Levitikus 26:13

Kruisverwysings

  • +Eks 20:2; Le 25:38; Jer 11:4
  • +Jer 2:20

Levitikus 26:14

Kruisverwysings

  • +De 28:15; Mal 2:2

Levitikus 26:15

Kruisverwysings

  • +2Kn 17:15; Jer 13:10
  • +Eks 24:7; De 31:16; Jer 11:10; Heb 8:9

Levitikus 26:16

Kruisverwysings

  • +De 28:22
  • +1Sa 2:33
  • +Ese 33:10
  • +De 28:33; Rig 6:3

Levitikus 26:17

Kruisverwysings

  • +De 28:25; Rig 2:14; 1Sa 4:10; Klg 2:17
  • +Ps 106:41; Klg 1:5
  • +Le 26:36; Spr 28:1

Levitikus 26:18

Kruisverwysings

  • +Le 26:21; Ps 76:7; 79:12

Levitikus 26:19

Kruisverwysings

  • +De 11:17; 1Kn 17:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/5/15, bl. 24

Levitikus 26:20

Kruisverwysings

  • +Jer 12:13; Hag 1:6
  • +De 11:17; 28:18; Hag 1:10

Levitikus 26:21

Kruisverwysings

  • +Le 26:18

Levitikus 26:22

Kruisverwysings

  • +De 32:24; 2Kn 17:25; Jer 15:3
  • +2Kn 2:24; Ese 5:17
  • +Rig 5:6; Jes 33:8; Ese 14:15; Sag 7:14

Levitikus 26:23

Kruisverwysings

  • +Jes 1:16; Jer 2:30; 5:3; Heb 12:6

Levitikus 26:24

Kruisverwysings

  • +Job 9:4; Ps 18:26
  • +Le 26:18

Levitikus 26:25

Kruisverwysings

  • +Ese 6:9; Heb 10:30
  • +Eks 24:7
  • +De 28:21; 2Sa 24:15; Jer 24:10; Am 4:10
  • +Rig 2:14; 1Sa 4:10

Levitikus 26:26

Kruisverwysings

  • +Ps 105:16; Ese 5:16
  • +Ese 4:16
  • +Jes 9:20; Mi 6:14; Hag 1:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/5/15, bl. 24

Levitikus 26:27

Kruisverwysings

  • +Le 26:21

Levitikus 26:28

Kruisverwysings

  • +Jes 59:18; Jer 21:5
  • +Le 26:18, 21

Levitikus 26:29

Kruisverwysings

  • +De 28:53; 2Kn 6:29; Jer 19:9; Klg 2:20; 4:10; Ese 5:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jeremia, bl. 154-155

    “Hele Skrif”, bl. 26

    Die Wagtoring,

    1989/8/1, bl. 29

Levitikus 26:30

Kruisverwysings

  • +1Kn 13:2; 2Kn 23:8; 2Kr 34:3; Jes 27:9
  • +2Kn 23:20; Jer 16:18; Ese 6:5
  • +Ps 78:59

Levitikus 26:31

Kruisverwysings

  • +2Kn 25:9; 2Kr 36:17; Ne 2:3; Jes 1:7; Jer 4:7
  • +Ps 74:7; Jer 52:13; Klg 1:10; Mr 13:2
  • +Ge 8:21

Levitikus 26:32

Kruisverwysings

  • +De 29:23; Jer 9:11; Lu 21:20
  • +De 28:37; Jer 18:16; Klg 2:15; Ese 5:15

Levitikus 26:33

Kruisverwysings

  • +Ps 44:11; Jer 9:16
  • +Ese 12:14
  • +Jer 9:11; Sag 7:14

Levitikus 26:34

Kruisverwysings

  • +2Kr 36:21

Levitikus 26:36

Kruisverwysings

  • +Jes 24:6
  • +Le 26:17; Spr 28:1; Jes 30:17; Ese 21:7

Levitikus 26:37

Kruisverwysings

  • +Jos 7:12; Rig 2:14; Jes 10:4; Jer 37:10

Levitikus 26:38

Kruisverwysings

  • +De 4:27; 28:48; Jer 42:17

Levitikus 26:39

Kruisverwysings

  • +De 4:27; 28:65; Ese 6:9
  • +Eks 20:5; Nu 14:18; De 5:9

Levitikus 26:40

Kruisverwysings

  • +1Kn 8:33; Ne 9:2; Da 9:5
  • +Jer 31:19; Ese 36:31

Levitikus 26:41

Kruisverwysings

  • +Le 26:24
  • +1Kn 8:47; 2Kr 36:20
  • +De 30:6; Jer 4:4; 9:26; Ese 44:7; Han 7:51; Ro 2:29
  • +2Kr 12:7

Levitikus 26:42

Kruisverwysings

  • +Ge 28:13; Nu 32:11
  • +Ge 26:3
  • +Ge 12:7; Eks 2:24; De 4:31; Ps 106:45; Lu 1:72

Levitikus 26:43

Kruisverwysings

  • +Le 26:34; 2Kr 36:21
  • +Le 26:41; Nu 14:34
  • +2Kn 17:15
  • +Le 26:15

Levitikus 26:44

Kruisverwysings

  • +De 4:31; 2Kn 13:23; Ne 9:31; Ro 11:2
  • +Le 26:11
  • +De 4:13; Jer 14:21

Levitikus 26:45

Kruisverwysings

  • +Eks 24:3, 8; De 9:9
  • +Ps 98:2; Ese 20:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 26

Levitikus 26:46

Kruisverwysings

  • +De 6:1
  • +Le 27:34; Joh 1:17

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Lev. 26:1Eks 20:4; Le 19:4; Ps 96:5; Han 17:29; 1Kor 8:4
Lev. 26:1De 5:8
Lev. 26:1Nu 33:52
Lev. 26:1Da 3:18; 1Kor 10:14
Lev. 26:2Le 19:30
Lev. 26:3De 11:13; Pr 12:13; Jes 48:18
Lev. 26:4De 28:12; Jes 30:23; Ese 34:26; Jl 2:23; Am 4:7
Lev. 26:4Ps 67:6; 85:12; Sag 8:12
Lev. 26:4Ese 34:27; 36:30
Lev. 26:5De 11:15; Jl 2:19
Lev. 26:5Le 25:18; Spr 1:33; Jer 23:6
Lev. 26:61Kr 22:9; Ps 29:11; Hag 2:9; Flp 4:9
Lev. 26:6Job 11:19; Ps 4:8; Jer 30:10; Mi 4:4
Lev. 26:62Kn 17:26
Lev. 26:6Ese 14:17
Lev. 26:7Ps 18:37
Lev. 26:8De 28:7; 32:30; Jos 23:10; Rig 7:16; 15:15; 1Kr 11:20
Lev. 26:9Eks 2:25; 2Kn 13:23
Lev. 26:9De 28:4; Ne 9:23; Ps 107:38
Lev. 26:9Eks 6:4
Lev. 26:10Le 25:22
Lev. 26:11Eks 25:8; Jos 22:19; Ese 37:26; Op 21:3
Lev. 26:11Le 20:23; Jer 14:21
Lev. 26:12Eks 6:7; De 23:14; 2Kor 6:16
Lev. 26:12Jer 7:23; Ese 11:20
Lev. 26:13Eks 20:2; Le 25:38; Jer 11:4
Lev. 26:13Jer 2:20
Lev. 26:14De 28:15; Mal 2:2
Lev. 26:152Kn 17:15; Jer 13:10
Lev. 26:15Eks 24:7; De 31:16; Jer 11:10; Heb 8:9
Lev. 26:16De 28:22
Lev. 26:161Sa 2:33
Lev. 26:16Ese 33:10
Lev. 26:16De 28:33; Rig 6:3
Lev. 26:17De 28:25; Rig 2:14; 1Sa 4:10; Klg 2:17
Lev. 26:17Ps 106:41; Klg 1:5
Lev. 26:17Le 26:36; Spr 28:1
Lev. 26:18Le 26:21; Ps 76:7; 79:12
Lev. 26:19De 11:17; 1Kn 17:1
Lev. 26:20Jer 12:13; Hag 1:6
Lev. 26:20De 11:17; 28:18; Hag 1:10
Lev. 26:21Le 26:18
Lev. 26:22De 32:24; 2Kn 17:25; Jer 15:3
Lev. 26:222Kn 2:24; Ese 5:17
Lev. 26:22Rig 5:6; Jes 33:8; Ese 14:15; Sag 7:14
Lev. 26:23Jes 1:16; Jer 2:30; 5:3; Heb 12:6
Lev. 26:24Job 9:4; Ps 18:26
Lev. 26:24Le 26:18
Lev. 26:25Ese 6:9; Heb 10:30
Lev. 26:25Eks 24:7
Lev. 26:25De 28:21; 2Sa 24:15; Jer 24:10; Am 4:10
Lev. 26:25Rig 2:14; 1Sa 4:10
Lev. 26:26Ps 105:16; Ese 5:16
Lev. 26:26Ese 4:16
Lev. 26:26Jes 9:20; Mi 6:14; Hag 1:6
Lev. 26:27Le 26:21
Lev. 26:28Jes 59:18; Jer 21:5
Lev. 26:28Le 26:18, 21
Lev. 26:29De 28:53; 2Kn 6:29; Jer 19:9; Klg 2:20; 4:10; Ese 5:10
Lev. 26:301Kn 13:2; 2Kn 23:8; 2Kr 34:3; Jes 27:9
Lev. 26:302Kn 23:20; Jer 16:18; Ese 6:5
Lev. 26:30Ps 78:59
Lev. 26:312Kn 25:9; 2Kr 36:17; Ne 2:3; Jes 1:7; Jer 4:7
Lev. 26:31Ps 74:7; Jer 52:13; Klg 1:10; Mr 13:2
Lev. 26:31Ge 8:21
Lev. 26:32De 29:23; Jer 9:11; Lu 21:20
Lev. 26:32De 28:37; Jer 18:16; Klg 2:15; Ese 5:15
Lev. 26:33Ps 44:11; Jer 9:16
Lev. 26:33Ese 12:14
Lev. 26:33Jer 9:11; Sag 7:14
Lev. 26:342Kr 36:21
Lev. 26:36Jes 24:6
Lev. 26:36Le 26:17; Spr 28:1; Jes 30:17; Ese 21:7
Lev. 26:37Jos 7:12; Rig 2:14; Jes 10:4; Jer 37:10
Lev. 26:38De 4:27; 28:48; Jer 42:17
Lev. 26:39De 4:27; 28:65; Ese 6:9
Lev. 26:39Eks 20:5; Nu 14:18; De 5:9
Lev. 26:401Kn 8:33; Ne 9:2; Da 9:5
Lev. 26:40Jer 31:19; Ese 36:31
Lev. 26:41Le 26:24
Lev. 26:411Kn 8:47; 2Kr 36:20
Lev. 26:41De 30:6; Jer 4:4; 9:26; Ese 44:7; Han 7:51; Ro 2:29
Lev. 26:412Kr 12:7
Lev. 26:42Ge 28:13; Nu 32:11
Lev. 26:42Ge 26:3
Lev. 26:42Ge 12:7; Eks 2:24; De 4:31; Ps 106:45; Lu 1:72
Lev. 26:43Le 26:34; 2Kr 36:21
Lev. 26:43Le 26:41; Nu 14:34
Lev. 26:432Kn 17:15
Lev. 26:43Le 26:15
Lev. 26:44De 4:31; 2Kn 13:23; Ne 9:31; Ro 11:2
Lev. 26:44Le 26:11
Lev. 26:44De 4:13; Jer 14:21
Lev. 26:45Eks 24:3, 8; De 9:9
Lev. 26:45Ps 98:2; Ese 20:9
Lev. 26:46De 6:1
Lev. 26:46Le 27:34; Joh 1:17
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Levitikus 26:1-46

Levitikus

26 “‘Julle mag vir julle geen waardelose gode maak nie,+ en julle mag vir julle geen gesnede beeld+ of heilige pilaar oprig nie, en julle mag geen klip as ’n vertoonstuk+ in julle land sit om julle daarvoor neer te buig nie;+ want ek is Jehovah julle God. 2 Julle moet my sabbatte onderhou+ en ontsag hê vir my heiligdom. Ek is Jehovah.

3 “‘As julle aanhou om in my insettinge te wandel en my gebooie te onderhou en julle dit nakom,+ 4 dan sal ek beslis julle reënbuie op hulle regte tyd gee,+ en die land sal inderdaad sy opbrengs lewer,+ en die bome van die veld sal hulle vrugte gee.+ 5 En julle dorstyd sal beslis duur tot julle druiweoes, en die druiweoes sal duur tot die saaityd; en julle sal inderdaad julle brood tot versadiging toe eet+ en in veiligheid in julle land woon.+ 6 En ek sal vrede in die land gee,+ en julle sal inderdaad gaan lê, sonder dat iemand julle laat bewe;+ en ek sal die gevaarlike wilde diere uit die land laat verdwyn,+ en geen swaard sal deur julle land trek nie.+ 7 En julle sal julle vyande beslis agternasit,+ en hulle sal inderdaad voor julle val deur die swaard. 8 En vyf van julle sal beslis honderd agternasit, en honderd van julle sal tienduisend agternasit, en julle vyande sal inderdaad voor julle val deur die swaard.+

9 “‘En ek sal my tot julle wend+ en julle vrugbaar maak en julle vermenigvuldig,+ en ek sal my verbond met julle nakom.+ 10 En julle sal beslis die ou oes van die vorige jaar eet,+ en julle sal die oue voor die nuwe uitbring. 11 En ek sal beslis my tabernakel in julle midde plaas,+ en my siel sal julle nie verafsku nie.+ 12 En ek sal inderdaad in julle midde wandel en bewys dat ek julle God is,+ en julle sal my volk wees.+ 13 Ek is Jehovah julle God, wat julle uit Egipteland uitgelei het, sodat julle hulle nie meer as slawe dien nie,+ en ek het julle jukskeie verbreek en julle regop laat loop.+

14 “‘As julle egter nie na my luister en ook nie al hierdie gebooie uitvoer nie,+ 15 en as julle my insettinge verwerp,+ en as julle siel my regterlike beslissings verafsku, sodat julle nie al my gebooie uitvoer nie en so my verbond verbreek,+ 16 dan sal ek die volgende aan julle doen, en as straf sal ek beslis ontsteltenis oor julle bring deur tering+ en brandende koors, wat die oë laat ingee+ en die siel laat wegkwyn.+ En julle sal julle saad eenvoudig verniet saai, aangesien julle vyande dit beslis sal opeet.+ 17 En ek sal inderdaad my aangesig teen julle rig, en julle sal beslis voor julle vyande verslaan word;+ en julle haters sal julle eenvoudig vertrap,+ en julle sal vlug terwyl niemand julle agtervolg nie.+

18 “‘As julle egter ten spyte van hierdie dinge nie na my luister nie, dan sal ek julle sewe keer soveel vir julle sondes moet tugtig.+ 19 En ek sal die trots van julle sterkte moet verbreek en julle hemel soos yster+ en julle aarde soos koper moet maak. 20 En julle krag sal eenvoudig verniet verbruik word, aangesien julle land nie sy opbrengs sal lewer nie,+ en die bome van die land nie hulle vrugte sal gee nie.+

21 “‘Maar as julle in verset teen my bly wandel en nie na my wil luister nie, dan sal ek julle sewe keer soveel slae moet toedien volgens julle sondes.+ 22 En ek sal die wilde diere van die veld onder julle instuur,+ en hulle sal julle beslis van kinders beroof+ en julle mak diere uitroei en julle getal verminder, en julle paaie sal verlate wees.+

23 “‘As julle julle nogtans nie met hierdie dinge deur my laat teregwys nie+ en julle eenvoudig in verset teen my moet wandel, 24 dan sal ek, ja ek, in verset teen julle moet wandel;+ en ek, ja ek, sal julle sewe keer vir julle sondes moet tref.+ 25 En ek sal beslis ’n swaard oor julle bring wat wraak uitoefen+ vir die verbond;+ en julle sal julle inderdaad in julle stede versamel, en ek sal beslis pes onder julle instuur,+ en julle sal in die hand van ’n vyand gegee word.+ 26 Wanneer ek vir julle die stawwe verbreek het waaraan ringvormige brode gehang word,+ dan sal tien vroue julle brood in net een oond bak en julle brood volgens gewig teruggee;+ en julle sal eet, maar julle sal nie versadig word nie.+

27 “‘As julle egter hierin nog nie na my luister nie en julle eenvoudig in verset teen my moet wandel,+ 28 dan sal ek in heftige verset teen julle moet wandel,+ en ek, ja ek, sal julle sewe keer vir julle sondes moet tugtig.+ 29 En julle sal die vlees van julle seuns moet eet, en julle sal die vlees van julle dogters eet.+ 30 En ek sal beslis julle heilige hoogtes verdelg+ en julle reukwerkstaanders vernietig en julle lyke op die lyke van julle drekgode lê;+ en my siel sal julle eenvoudig verafsku.+ 31 En ek sal julle stede inderdaad aan die swaard oorgee+ en julle heiligdomme verwoes,+ en ek sal julle rustige geure nie ruik nie.+ 32 En ek sal die land verwoes,+ en julle vyande wat daarin woon, sal eenvoudig in verbasing daaroor staar.+ 33 En ek sal julle onder die nasies verstrooi,+ en ek sal agter julle ’n swaard uittrek;+ en julle land sal ’n woesteny word,+ en julle stede sal ’n verlate puinhoop word.

34 “‘In dié tyd sal die land sy sabbatte afbetaal, al die dae dat dit woes lê, terwyl julle in die land van julle vyande is. Dan sal die land sabbat hou, aangesien dit sy sabbatte moet terugbetaal.+ 35 Al die dae dat dit woes lê, sal dit sabbat hou, omdat dit geen sabbat gehou het gedurende julle sabbatte toe julle daarin gewoon het nie.

36 “‘Wat dié betref wat onder julle oorbly,+ ek sal beslis vreesagtigheid in hulle hart bring in die lande van hulle vyande; en die geluid van ’n blaar wat rondgewaai word, sal hulle inderdaad op die loop jaag, en hulle sal vlug soos ’n mens vir ’n swaard vlug en val sonder dat iemand hulle agtervolg.+ 37 En hulle sal beslis oor mekaar struikel soos vir ’n swaard sonder dat iemand hulle agtervolg, en julle sal nie die vermoë hê om in julle weerstand voor julle vyande stand te hou nie.+ 38 En julle sal onder die nasies vergaan,+ en die land van julle vyande sal julle verteer. 39 Wat dié betref wat onder julle oorbly, hulle sal weens hulle oortreding verrot+ in die lande van julle vyande. Ja, ook weens die oortredings van hulle vaders+ sal hulle saam met hulle verrot. 40 En hulle sal beslis hulle oortreding bely+ en die oortreding van hulle vaders in hulle ontrouheid, toe hulle hulle ontrou teenoor my gedra het, ja, ook toe hulle in verset teen my gewandel het.+ 41 Maar ek het ook in verset teen hulle gewandel,+ en ek moes hulle in die land van hulle vyande bring.+

“‘Dalk sal hulle onbesnede hart+ hom dan verneder+ en sal hulle dan hulle oortreding afbetaal. 42 En ek sal inderdaad dink aan my verbond met Jakob;+ en ook aan my verbond met Isak+ en ook aan my verbond met Abraham+ sal ek dink, en aan die land sal ek dink. 43 Die hele tyd is die land deur hulle verlate gelaat en het dit sy sabbatte afbetaal,+ terwyl dit sonder hulle woes gelê het en hulle vir hulle oortreding betaal het,+ omdat, ja, omdat hulle my regterlike beslissings verwerp het+ en hulle siel my insettinge verafsku het.+ 44 En tog sal ek ten spyte van dit alles, terwyl hulle in die land van hulle vyande bly, hulle beslis nie verwerp+ of hulle verafsku+ sodat ek hulle sal uitroei, dat ek my verbond+ met hulle sal verbreek nie; want ek is Jehovah hulle God. 45 En ek sal ten behoewe van hulle dink aan die verbond van die voorouers+ wat ek voor die oë van die nasies uit Egipteland uitgelei het,+ om te bewys dat ek hulle God is. Ek is Jehovah.’”

46 Dit is die voorskrifte en die regterlike beslissings+ en die wette wat Jehovah op die berg Siʹnai deur middel van Moses tussen hom en die kinders van Israel gestel het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel