50 En hy moet met sy koper bereken van die jaar af dat hy hom aan hom verkoop het tot die Jubeljaar+ toe, en die geld waarvoor hy hom verkoop het, moet met die aantal jare ooreenkom.+ Soos die werksdae van ’n loonarbeider bereken word, moet hy by hom bly.+