1 Samuel 2:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En tog is daar van jou ’n man wat ek nie van my altaar af sal uitroei nie, ten einde jou oë te laat ingee en jou siel te laat wegkwyn; maar die meeste van jou huis sal almal deur die swaard van mense sterf.+
33 En tog is daar van jou ’n man wat ek nie van my altaar af sal uitroei nie, ten einde jou oë te laat ingee en jou siel te laat wegkwyn; maar die meeste van jou huis sal almal deur die swaard van mense sterf.+