Levitikus 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En hy moet hom by sy vlerke oopskeur. Hy moet hom nie verdeel+ nie. Dan moet die priester hom op die altaar laat rook op die hout wat op die vuur is. Dit is ’n brandoffer,+ ’n vuuroffer van ’n rustige geur aan Jehovah.+
17 En hy moet hom by sy vlerke oopskeur. Hy moet hom nie verdeel+ nie. Dan moet die priester hom op die altaar laat rook op die hout wat op die vuur is. Dit is ’n brandoffer,+ ’n vuuroffer van ’n rustige geur aan Jehovah.+