15 En een van hulle moet daarvan ’n hand vol aflig, van die fynmeel van die graanoffer en van die olie en al die wierook wat op die graanoffer is, en hy moet dit op die altaar laat rook as ’n rustige geur tot ’n gedenkdeel+ daarvan vir Jehovah.
26 En die priester moet ’n deel van die graanoffer as ’n gedenkdeel+ daarvan neem en dit op die altaar laat rook, en daarna moet hy die vrou die water laat drink.