Eksodus 29:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “Daarna moet jy die ander ram neem, en Aäron en sy seuns moet hulle hande op die ram se kop lê.+ Levitikus 7:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Dit is die wet aangaande die brandoffer,+ die graanoffer+ en die sondoffer+ en die skuldoffer+ en die inhuldigingsoffer+ en die gemeenskapsoffer,+
37 Dit is die wet aangaande die brandoffer,+ die graanoffer+ en die sondoffer+ en die skuldoffer+ en die inhuldigingsoffer+ en die gemeenskapsoffer,+