10 En onmiddellik nadat Aäron met die hele vergadering van die kinders van Israel gepraat het, het hulle hulle na die wildernis toe gedraai, en kyk! Jehovah se heerlikheid het in die wolk verskyn.+
16 En Jehovah se heerlikheid+ het op die berg Siʹnai gebly,+ en die wolk het dit ses dae lank bedek. Eindelik het hy op die sewende dag uit die wolk na Moses geroep.+