21 Dit moet met olie op ’n bakplaat gemaak word.+ Goed gemeng moet jy dit bring. Jy moet die gebak van die graanoffer in stukkies aanbied as ’n rustige geur vir Jehovah.
9 “‘En elke graanoffer wat in die oond gebak word+ en alles wat in die diepvetpot+ en op die bakplaat gemaak word,+ behoort aan die priester wat dit aanbied. Dit sal syne word.+
29 ja, vir die stapelbrood+ en vir die fynmeel+ vir die graanoffer en vir die ongesuurde+ platkoeke+ en vir die bakplaatkoeke+ en vir die gemengde+ deeg en vir al die inhoudsmate en lengtemate;+