12 En almal wat manlik is onder julle, agt dae oud, moet besny word,+ volgens julle geslagte, elkeen wat in die huis gebore is en elkeen wat met geld gekoop is van enige uitlander wat nie van jou saad is nie.
21 En toe agt dae+ vervul is dat hy besny+ moes word, is hy ook die naam Jesus+ gegee, die naam wat deur die engel genoem is voordat hy in die moederskoot ontvang is.+