Numeri 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En dít was die name van Aäron se seuns: Nadab, die eersgeborene, en Abiʹhu,+ Eleaʹsar+ en Iʹtamar.+ Maleagi 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En julle sal moet weet dat ek vir julle hierdie gebod gestuur het,+ sodat my verbond+ met Levi kan voortbestaan”,+ het Jehovah van die leërs gesê.
2 En dít was die name van Aäron se seuns: Nadab, die eersgeborene, en Abiʹhu,+ Eleaʹsar+ en Iʹtamar.+
4 En julle sal moet weet dat ek vir julle hierdie gebod gestuur het,+ sodat my verbond+ met Levi kan voortbestaan”,+ het Jehovah van die leërs gesê.