Spreuke 20:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Moenie sê: “Ek sal die kwaad vergeld!” nie.+ Hoop op Jehovah,+ en hy sal jou red.+ Romeine 12:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Moet julle nie wreek nie,+ geliefdes, maar gee plek vir die gramskap;+ want daar staan geskrywe: “Die wraak is myne; ek sal vergeld, sê Jehovah.”+
19 Moet julle nie wreek nie,+ geliefdes, maar gee plek vir die gramskap;+ want daar staan geskrywe: “Die wraak is myne; ek sal vergeld, sê Jehovah.”+