Deuteronomium 32:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Die wraak is myne, en die vergelding.+ Op die vasgestelde tyd sal hulle voet wankel,+Want die dag van hulle ongeluk is naby,+En die gebeure wat op hulle wag, kom gou.’+ Spreuke 24:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Moenie sê nie: “Net soos hy aan my gedoen het, so gaan ek aan hom doen.+ Ek sal elkeen volgens sy optrede vergeld.”+ Matteus 5:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 “Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘Oog vir oog en tand vir tand.’+ Romeine 12:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Moet niemand kwaad vir kwaad+ vergeld nie. Verskaf goeie dinge voor die oë van alle mense. 1 Tessalonisense 5:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Sorg dat niemand ’n ander kwaad vir kwaad vergeld nie,+ maar streef altyd na wat goed is teenoor mekaar en teenoor alle ander mense.+ 1 Petrus 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 nie kwaad met kwaad+ of uitskellery met uitskellery vergeld nie,+ maar seën eerder,+ want julle is tot hierdie weg geroep, sodat julle ’n seën kan beërf.
35 Die wraak is myne, en die vergelding.+ Op die vasgestelde tyd sal hulle voet wankel,+Want die dag van hulle ongeluk is naby,+En die gebeure wat op hulle wag, kom gou.’+
29 Moenie sê nie: “Net soos hy aan my gedoen het, so gaan ek aan hom doen.+ Ek sal elkeen volgens sy optrede vergeld.”+
15 Sorg dat niemand ’n ander kwaad vir kwaad vergeld nie,+ maar streef altyd na wat goed is teenoor mekaar en teenoor alle ander mense.+
9 nie kwaad met kwaad+ of uitskellery met uitskellery vergeld nie,+ maar seën eerder,+ want julle is tot hierdie weg geroep, sodat julle ’n seën kan beërf.