Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 5:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 “Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘Jy moet jou naaste liefhê+ en jou vyand haat.’+

  • Matteus 22:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Die tweede, soortgelyk hieraan, is dit: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’+

  • Romeine 13:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want die wetsbepalings: “Jy mag nie egbreuk pleeg nie,+ Jy mag nie moord pleeg nie,+ Jy mag nie steel nie,+ Jy mag nie hebsugtig begeer nie”,+ en watter ander gebod daar ook al is, word in hierdie woord saamgevat, naamlik: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+

  • Galasiërs 5:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want die hele Wet word in een gesegde vervul,+ naamlik: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+

  • Jakobus 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 As julle dan nou voortdurend die koninklike wet+ volbring ooreenkomstig die Skrifgedeelte: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself”,+ doen julle heel goed.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel