Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Galasiërs 5
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Galasiërs 5:1

Kruisverwysings

  • +Joh 8:32; Ro 6:18
  • +1Kor 16:13; Flp 4:1
  • +Han 15:10

Galasiërs 5:2

Kruisverwysings

  • +Han 15:1; Ga 6:12

Galasiërs 5:3

Kruisverwysings

  • +Ro 2:25; Ga 3:10

Galasiërs 5:4

Kruisverwysings

  • +Ro 3:20; 4:4; 9:31
  • +Ro 11:6; Heb 12:15

Galasiërs 5:5

Kruisverwysings

  • +Ro 8:23

Galasiërs 5:6

Kruisverwysings

  • +1Kor 7:19; Ga 2:3; 6:15; Kol 3:11
  • +Ro 3:22; Jak 2:18
  • +1Te 1:3; 1Ti 1:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 219

Galasiërs 5:7

Kruisverwysings

  • +1Kor 9:24; Ga 3:3
  • +Ro 2:8; 6:17; 2Kor 10:5

Galasiërs 5:8

Kruisverwysings

  • +Ga 1:6

Galasiërs 5:9

Kruisverwysings

  • +De 17:7; 1Kor 5:6; 15:33; 2Ti 2:17; 2Pe 2:2

Galasiërs 5:10

Kruisverwysings

  • +2Kor 2:3
  • +Joh 17:21; Ga 3:28
  • +Ga 1:7
  • +2Kor 11:15

Galasiërs 5:11

Kruisverwysings

  • +Flp 3:18
  • +1Kor 1:23
  • +Joh 15:19

Galasiërs 5:12

Kruisverwysings

  • +Han 15:1
  • +De 23:1

Galasiërs 5:13

Kruisverwysings

  • +Joh 8:36; Ro 6:22
  • +1Kor 8:9; 1Pe 2:16; 2Pe 2:19
  • +1Kor 9:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/5/15, bl. 27

    2010/2/15, bl. 11

Galasiërs 5:14

Kruisverwysings

  • +Ro 13:8
  • +Le 19:18; Mt 7:12; 22:39; Jak 2:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 219

Galasiërs 5:15

Kruisverwysings

  • +Jak 3:14
  • +Spr 24:29; Jak 4:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/2/1, bl. 26-27

Galasiërs 5:16

Kruisverwysings

  • +Ro 8:5, 13
  • +Ro 6:12; 1Pe 2:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/3/15, bl. 15-18

    2007/7/15, bl. 21-25

Galasiërs 5:17

Kruisverwysings

  • +Ro 8:4
  • +Ro 7:15, 19, 23

Galasiërs 5:18

Kruisverwysings

  • +Ro 8:14
  • +Ro 6:14; 8:2

Galasiërs 5:19

Kruisverwysings

  • +Spr 20:11; 1Kor 3:3
  • +1Kor 5:9; Ef 5:3; Kol 3:5; Op 2:20
  • +Le 18:17; Mr 7:22; Ef 4:19; 2Pe 2:2; Jud 4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/3/15, bl. 31

    2008/5/15, bl. 27

    2006/7/15, bl. 29-31

    2001/8/1, bl. 15

Galasiërs 5:20

Kruisverwysings

  • +Le 19:26, 31; De 18:11

Galasiërs 5:21

Kruisverwysings

  • +De 21:20; Jes 5:11; 1Pe 4:3
  • +Ro 8:13; 2Kor 12:21
  • +1Kor 6:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/5/1, bl. 19-20

Galasiërs 5:22

Kruisverwysings

  • +Flp 1:11; Kol 1:10
  • +Ef 5:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/9/1, bl. 6

    2001/8/1, bl. 14-16

Galasiërs 5:23

Kruisverwysings

  • +Jak 3:17
  • +1Ti 1:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/9/1, bl. 6

Galasiërs 5:24

Kruisverwysings

  • +Ro 6:6; 1Pe 2:11

Galasiërs 5:25

Kruisverwysings

  • +Ro 8:4

Galasiërs 5:26

Kruisverwysings

  • +Pr 4:4; 1Kor 4:7; Ga 6:4
  • +Flp 2:3

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Gal. 5:1Joh 8:32; Ro 6:18
Gal. 5:11Kor 16:13; Flp 4:1
Gal. 5:1Han 15:10
Gal. 5:2Han 15:1; Ga 6:12
Gal. 5:3Ro 2:25; Ga 3:10
Gal. 5:4Ro 3:20; 4:4; 9:31
Gal. 5:4Ro 11:6; Heb 12:15
Gal. 5:5Ro 8:23
Gal. 5:61Kor 7:19; Ga 2:3; 6:15; Kol 3:11
Gal. 5:6Ro 3:22; Jak 2:18
Gal. 5:61Te 1:3; 1Ti 1:5
Gal. 5:71Kor 9:24; Ga 3:3
Gal. 5:7Ro 2:8; 6:17; 2Kor 10:5
Gal. 5:8Ga 1:6
Gal. 5:9De 17:7; 1Kor 5:6; 15:33; 2Ti 2:17; 2Pe 2:2
Gal. 5:102Kor 2:3
Gal. 5:10Joh 17:21; Ga 3:28
Gal. 5:10Ga 1:7
Gal. 5:102Kor 11:15
Gal. 5:11Flp 3:18
Gal. 5:111Kor 1:23
Gal. 5:11Joh 15:19
Gal. 5:12Han 15:1
Gal. 5:12De 23:1
Gal. 5:13Joh 8:36; Ro 6:22
Gal. 5:131Kor 8:9; 1Pe 2:16; 2Pe 2:19
Gal. 5:131Kor 9:19
Gal. 5:14Ro 13:8
Gal. 5:14Le 19:18; Mt 7:12; 22:39; Jak 2:8
Gal. 5:15Jak 3:14
Gal. 5:15Spr 24:29; Jak 4:2
Gal. 5:16Ro 8:5, 13
Gal. 5:16Ro 6:12; 1Pe 2:11
Gal. 5:17Ro 8:4
Gal. 5:17Ro 7:15, 19, 23
Gal. 5:18Ro 8:14
Gal. 5:18Ro 6:14; 8:2
Gal. 5:19Spr 20:11; 1Kor 3:3
Gal. 5:191Kor 5:9; Ef 5:3; Kol 3:5; Op 2:20
Gal. 5:19Le 18:17; Mr 7:22; Ef 4:19; 2Pe 2:2; Jud 4
Gal. 5:20Le 19:26, 31; De 18:11
Gal. 5:21De 21:20; Jes 5:11; 1Pe 4:3
Gal. 5:21Ro 8:13; 2Kor 12:21
Gal. 5:211Kor 6:9
Gal. 5:22Flp 1:11; Kol 1:10
Gal. 5:22Ef 5:9
Gal. 5:23Jak 3:17
Gal. 5:231Ti 1:9
Gal. 5:24Ro 6:6; 1Pe 2:11
Gal. 5:25Ro 8:4
Gal. 5:26Pr 4:4; 1Kor 4:7; Ga 6:4
Gal. 5:26Flp 2:3
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Galasiërs 5:1-26

Galasiërs

5 Vir sulke vryheid het Christus ons vrygemaak.+ Staan dan vas,+ en moenie dat julle weer ’n juk van slawerny opgelê word nie.+

2 Kyk! Ek, Paulus, sê vir julle dat Christus vir julle van geen nut sal wees as julle julle laat besny nie.+ 3 En ek getuig weer aan elke mens wat besny word, dat hy onder verpligting staan om die hele Wet na te kom.+ 4 Julle is geskei van Christus, julle wat probeer om deur middel van die wet regverdig verklaar te word;+ julle het van sy onverdiende goedhartigheid weggeval.+ 5 Wat ons betref, ons wag gretig deur gees op die regverdigheid as gevolg van geloof, waarop ons hoop.+ 6 Want met betrekking tot Christus Jesus het nie besnydenis of onbesnedenheid enige waarde nie,+ maar geloof+ wat deur liefde werk.+

7 Julle het goed gehardloop.+ Wie het julle verhinder om die waarheid te bly gehoorsaam?+ 8 Hierdie soort oorreding kom nie van die Een wat julle roep nie.+ 9 ’n Bietjie suurdeeg deursuur die hele deeg.+ 10 Ek het die vaste vertroue+ aangaande julle wat in eenheid+ met die Here is, dat julle nie anders sal begin dink nie; maar hy wat onder julle onrus stook,+ sal sy oordeel dra,+ ongeag wie hy is. 11 Wat my betref, broers, as ek nog die besnydenis verkondig, waarom word ek nog vervolg? Dan is die folterpaal+ as struikelblok+ inderdaad tot niet gemaak.+ 12 Ek wens dat die manne wat julle probeer omkeer+ hulleself wou laat ontman.+

13 Julle is natuurlik tot vryheid geroep,+ broers; moet net nie hierdie vryheid as ’n aanleiding vir die vlees gebruik nie,+ maar dien mekaar soos slawe deur liefde.+ 14 Want die hele Wet word in een gesegde vervul,+ naamlik: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+ 15 Maar pas op dat julle, as julle aanhou om mekaar te byt en te verslind,+ nie deur mekaar verdelg word nie.+

16 Maar ek sê: Hou aan om deur gees te wandel,+ en julle sal hoegenaamd geen vleeslike begeerte uitvoer nie.+ 17 Want die vlees is, wat sy begeerte betref, teen die gees,+ en die gees teen die vlees; want hulle is in stryd met mekaar, sodat julle juis dié dinge wat julle graag wil doen, nie doen nie.+ 18 Wat meer is, as julle deur gees gelei word,+ is julle nie onder die wet nie.+

19 En die werke van die vlees is openbaar,+ en dit is hoerery,+ onreinheid, losbandige gedrag,+ 20 afgodediens, die beoefening van spiritisme,+ vyandskappe, twis, jaloesie, vlae van toorn, rusies, verdeeldhede, sektes, 21 afgunstighede, dronkenskap,+ swelgerye en soortgelyke dinge. Aangaande hierdie dinge waarsku ek julle vooruit, net soos ek julle reeds vooruit gewaarsku het, dat dié wat sulke dinge beoefen,+ God se koninkryk nie sal beërf nie.+

22 Die vrugte+ van die gees, daarenteen, is liefde, vreugde, vrede, lankmoedigheid, goedhartigheid, goedheid,+ geloof, 23 sagmoedigheid, selfbeheersing.+ Teen sulke dinge is daar geen wet nie.+ 24 Wat meer is, dié wat aan Christus Jesus behoort, het die vlees saam met sy hartstogte en begeertes aan die paal gehang.+

25 As ons deur gees lewe, laat ons dan voortgaan om ook deur gees ordelik te wandel.+ 26 Laat ons nie egotisties word en wedywering+ met mekaar aanwakker en afgunstig op mekaar wees nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel