Deuteronomium 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Julle is kinders van Jehovah julle God.+ Julle mag julle nie stukkend sny+ of julle voorkop kaal skeer+ vir ’n dooie nie. Jeremia 16:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hulle sal beslis sterf, groot en klein, in hierdie land. Hulle sal nie begrawe word nie,+ en ook sal mense hulleself nie oor hulle slaan nie, en niemand sal hom oor hulle stukkend sny+ of sy kop kaal skeer nie.+
14 “Julle is kinders van Jehovah julle God.+ Julle mag julle nie stukkend sny+ of julle voorkop kaal skeer+ vir ’n dooie nie.
6 En hulle sal beslis sterf, groot en klein, in hierdie land. Hulle sal nie begrawe word nie,+ en ook sal mense hulleself nie oor hulle slaan nie, en niemand sal hom oor hulle stukkend sny+ of sy kop kaal skeer nie.+