Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 14
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Deuteronomium 14:1

Kruisverwysings

  • +Jes 63:16; 64:8; Jer 3:19; 1Kor 8:6
  • +Le 19:28; Jer 16:6
  • +Le 21:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/9/15, bl. 27

Deuteronomium 14:2

Kruisverwysings

  • +Eks 19:6; Le 19:2; 20:26; De 28:9; Esr 9:2; 1Pe 1:15
  • +Eks 19:5; De 7:6; 26:18

Deuteronomium 14:3

Kruisverwysings

  • +Le 11:43; 20:25; Ese 4:14; Han 10:14

Deuteronomium 14:4

Kruisverwysings

  • +Le 11:2

Deuteronomium 14:5

Kruisverwysings

  • +1Kn 4:23

Deuteronomium 14:6

Kruisverwysings

  • +Le 11:3

Deuteronomium 14:7

Kruisverwysings

  • +Le 11:4
  • +Le 11:6
  • +Le 11:5

Deuteronomium 14:8

Kruisverwysings

  • +Le 11:7; Jes 65:4; 66:17
  • +Le 11:8

Deuteronomium 14:9

Kruisverwysings

  • +Le 11:9

Deuteronomium 14:10

Kruisverwysings

  • +Le 11:10

Deuteronomium 14:12

Kruisverwysings

  • +Le 11:13

Deuteronomium 14:13

Kruisverwysings

  • +Le 11:14

Deuteronomium 14:14

Kruisverwysings

  • +Le 11:15

Deuteronomium 14:15

Kruisverwysings

  • +Le 11:16

Deuteronomium 14:16

Kruisverwysings

  • +Le 11:17

Deuteronomium 14:17

Kruisverwysings

  • +Le 11:18

Deuteronomium 14:18

Kruisverwysings

  • +Le 11:19

Deuteronomium 14:19

Kruisverwysings

  • +Le 11:20

Deuteronomium 14:21

Kruisverwysings

  • +Eks 22:31; Le 17:15; 22:8; Ese 4:14
  • +Eks 23:19; 34:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/7/1, bl. 27

    2004/9/15, bl. 26

Deuteronomium 14:22

Kruisverwysings

  • +De 12:11; 26:12

Deuteronomium 14:23

Kruisverwysings

  • +De 12:6
  • +De 12:17; 15:19
  • +Ps 5:7; 19:9; 111:10; Spr 8:13; Jes 8:13; Heb 12:28

Deuteronomium 14:24

Kruisverwysings

  • +Eks 23:31; De 11:24; 12:21
  • +De 12:5
  • +Eks 23:25; De 28:5; Spr 10:22; Mal 3:10

Deuteronomium 14:26

Kruisverwysings

  • +De 12:15
  • +Nu 28:7
  • +De 12:7; 26:11; Ps 100:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/2/1, bl. 23

Deuteronomium 14:27

Kruisverwysings

  • +Nu 18:21; De 12:19; 2Kr 31:4; 1Kor 9:13
  • +Nu 18:20; 26:62; De 10:9; Jos 14:3

Deuteronomium 14:28

Kruisverwysings

  • +De 26:12

Deuteronomium 14:29

Kruisverwysings

  • +De 12:12
  • +Eks 22:21; De 10:18
  • +De 26:12; Jak 1:27
  • +De 15:10; Ps 41:1; Mal 3:10
  • +Spr 11:24; 19:17; Lu 6:35

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 14:1Jes 63:16; 64:8; Jer 3:19; 1Kor 8:6
Deut. 14:1Le 19:28; Jer 16:6
Deut. 14:1Le 21:5
Deut. 14:2Eks 19:6; Le 19:2; 20:26; De 28:9; Esr 9:2; 1Pe 1:15
Deut. 14:2Eks 19:5; De 7:6; 26:18
Deut. 14:3Le 11:43; 20:25; Ese 4:14; Han 10:14
Deut. 14:4Le 11:2
Deut. 14:51Kn 4:23
Deut. 14:6Le 11:3
Deut. 14:7Le 11:4
Deut. 14:7Le 11:6
Deut. 14:7Le 11:5
Deut. 14:8Le 11:7; Jes 65:4; 66:17
Deut. 14:8Le 11:8
Deut. 14:9Le 11:9
Deut. 14:10Le 11:10
Deut. 14:12Le 11:13
Deut. 14:13Le 11:14
Deut. 14:14Le 11:15
Deut. 14:15Le 11:16
Deut. 14:16Le 11:17
Deut. 14:17Le 11:18
Deut. 14:18Le 11:19
Deut. 14:19Le 11:20
Deut. 14:21Eks 22:31; Le 17:15; 22:8; Ese 4:14
Deut. 14:21Eks 23:19; 34:26
Deut. 14:22De 12:11; 26:12
Deut. 14:23De 12:6
Deut. 14:23De 12:17; 15:19
Deut. 14:23Ps 5:7; 19:9; 111:10; Spr 8:13; Jes 8:13; Heb 12:28
Deut. 14:24Eks 23:31; De 11:24; 12:21
Deut. 14:24De 12:5
Deut. 14:24Eks 23:25; De 28:5; Spr 10:22; Mal 3:10
Deut. 14:26De 12:15
Deut. 14:26Nu 28:7
Deut. 14:26De 12:7; 26:11; Ps 100:2
Deut. 14:27Nu 18:21; De 12:19; 2Kr 31:4; 1Kor 9:13
Deut. 14:27Nu 18:20; 26:62; De 10:9; Jos 14:3
Deut. 14:28De 26:12
Deut. 14:29De 12:12
Deut. 14:29Eks 22:21; De 10:18
Deut. 14:29De 26:12; Jak 1:27
Deut. 14:29De 15:10; Ps 41:1; Mal 3:10
Deut. 14:29Spr 11:24; 19:17; Lu 6:35
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Deuteronomium 14:1-29

Deuteronomium

14 “Julle is kinders van Jehovah julle God.+ Julle mag julle nie stukkend sny+ of julle voorkop kaal skeer+ vir ’n dooie nie. 2 Want jy is ’n heilige volk+ vir Jehovah jou God, en Jehovah het jou uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom,+ uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.

3 “Jy mag niks verfoeiliks, van watter aard ook al, eet nie.+ 4 Dít is die diersoorte wat julle mag eet:+ die bul, die skaap en die bok, 5 die takbok en die gasel en die reebok+ en die wilde bok en die wildsbok en die wilde skaap en die gems; 6 en elke dier wat gesplete hoewe het en waarvan die hoewe heeltemal in twee gekloof is en wat herkou onder die diere.+ Dié mag julle eet. 7 Maar die volgende soorte mag julle nie eet nie van dié wat herkou of wat gesplete hoewe het wat heeltemal gekloof is: die kameel+ en die haas+ en die klipdassie,+ want hulle herkou maar het nie gesplete hoewe nie. Hulle is vir julle onrein. 8 Ook die vark,+ want hy het gesplete hoewe, maar is geen herkouer nie. Hy is vir julle onrein. Niks van hulle vleis mag julle eet nie, en aan hulle karkasse mag julle nie raak nie.+

9 “Die volgende soorte mag julle eet van alles wat in die waters is: Alles wat vinne en skubbe het, mag julle eet.+ 10 En alles wat geen vinne en skubbe het nie, mag julle nie eet nie.+ Dit is vir julle onrein.

11 “Enige rein voël mag julle eet. 12 Maar van dié mag julle nie eet nie: die arend en die visvalk en die swartaasvoël,+ 13 en die rooiwou en die swartwou+ en die gewone wou volgens sy soorte; 14 en elke raaf+ volgens sy soorte; 15 en die volstruis+ en die uil en die meeu en die valk volgens sy soorte; 16 die steenuil en die langooruil+ en die swaan, 17 en die pelikaan+ en die aasvoël en die kormorant, 18 en die ooievaar en die reier volgens sy soorte, en die hoep-hoep en die vlermuis.+ 19 En elke insek met vlerke is vir julle onrein.+ Hulle mag nie geëet word nie. 20 Enige rein voël mag julle eet.

21 “Julle mag geen dier eet wat doodgegaan het nie.+ Vir die inwonende vreemdeling wat in jou poorte is, kan jy dit gee, en hy mag dit eet; of dit kan aan ’n uitlander verkoop word, want jy is ’n heilige volk vir Jehovah jou God.

“Jy mag ’n boklam nie in sy moeder se melk kook nie.+

22 “Jy moet vir seker ’n tiende gee van die hele opbrengs van jou saad, wat jaar na jaar uit die land voortkom.+ 23 En voor Jehovah jou God, op die plek wat hy sal uitkies om sy naam daar te laat woon, moet jy die tiendes eet van jou graan,+ van jou nuwe wyn en van jou olie en die eersgeborenes van jou beeste en van jou kleinvee;+ sodat jy kan leer om Jehovah jou God altyd te vrees.+

24 “En as die reis vir jou te lank is,+ omdat jy dit nie sal kan vervoer nie, aangesien die plek wat Jehovah jou God sal uitkies om sy naam daar te vestig,+ te ver van jou af sal wees (want Jehovah jou God sal jou seën),+ 25 dan moet jy dit in geld omsit, en jy moet die geld in jou hand bind en na die plek reis wat Jehovah jou God sal uitkies. 26 Dan moet jy die geld gee vir alles wat jou siel begeer:+ beeste en skape en bokke en wyn en sterk drank+ en enigiets wat jou siel van jou vra; en jy moet daar voor Jehovah jou God eet en vrolik wees,+ jy en jou huisgesin. 27 En die Leviet wat in jou poorte is, mag jy nie aan sy lot oorlaat nie,+ want hy het geen deel of erfdeel saam met jou nie.+

28 “Aan die einde van drie jaar moet jy die hele tiende van jou opbrengs in dié jaar uitbring,+ en jy moet dit in jou poorte neersit. 29 En die Leviet,+ omdat hy geen deel of erfdeel saam met jou het nie, en die inwonende vreemdeling+ en die vaderlose seun en die weduwee,+ wat in jou poorte is, moet kom, en hulle moet eet en versadig word; sodat Jehovah jou God jou kan seën+ in al die werk+ van jou hand wat jy sal doen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel