10 Maar die sewende dag is ’n sabbat vir Jehovah jou God.+ Jy mag geen werk doen nie, nie jy of jou seun of jou dogter of jou slaaf of jou slavin of jou mak dier of jou inwonende vreemdeling wat in jou poorte is nie.+
13 “Wat jou betref, praat met die kinders van Israel en sê: ‘Veral my sabbatte moet julle hou,+ want dit is ’n teken tussen my en julle in julle geslagte sodat julle kan weet dat ek, Jehovah, julle heilig.+