Haggai 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En Haggai het verder gesê: “As iemand wat deur ’n afgestorwe siel onrein is, aan enige van hierdie dinge raak, sal dit onrein word?”+ Hierop het die priesters geantwoord en gesê: “Dit sal onrein word.”
13 En Haggai het verder gesê: “As iemand wat deur ’n afgestorwe siel onrein is, aan enige van hierdie dinge raak, sal dit onrein word?”+ Hierop het die priesters geantwoord en gesê: “Dit sal onrein word.”