21 En as ’n siel aan enigiets onreins raak, die onreinheid van ’n mens+ of ’n onrein dier+ of enige gruwel wat onrein is,+ en dan van die vleis van die gemeenskapsoffer eet, wat vir Jehovah is, dié siel moet uit sy volk uitgeroei word.’”
2 “Beveel die kinders van Israel om elke melaatse+ en elkeen wat ’n lopende afskeiding+ het en elkeen wat deur ’n afgestorwe siel onrein is,+ uit die kamp uit te stuur.
6 En daar was manne wat deur ’n mensesiel onrein geword het,+ sodat hulle nie die pasgaoffer op daardie dag kon berei nie. Daarom het hulle op dié dag voor Moses en Aäron verskyn.+
19 Wat julle betref, slaan vir sewe dae kamp op buite die kamp. Elkeen wat ’n siel doodgemaak het+ en elkeen wat geraak het aan iemand wat omgebring is+—julle moet julle op die derde dag en op die sewende dag reinig,+ julle en julle gevangenes.