Numeri 13:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Toe het hulle gegaan en by Moses en Aäron en die hele vergadering van die kinders van Israel gekom in die wildernis Paran, by Kades.+ En hulle het aan hulle en die hele vergadering berig gebring en hulle die vrugte van die land gewys. Numeri 33:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Later het hulle van Kades af weggetrek en by die berg Hor+ kamp opgeslaan, aan die grens van die land Edom.
26 Toe het hulle gegaan en by Moses en Aäron en die hele vergadering van die kinders van Israel gekom in die wildernis Paran, by Kades.+ En hulle het aan hulle en die hele vergadering berig gebring en hulle die vrugte van die land gewys.
37 Later het hulle van Kades af weggetrek en by die berg Hor+ kamp opgeslaan, aan die grens van die land Edom.