6 Toe het die kinders van Juda nader gekom na Josua in Gilgal,+ en Kaleb,+ die seun van Jefunʹne, die Kenissiet,+ het vir hom gesê: “U ken die woord goed wat Jehovah in Kaʹdes-Barneʹa+ oor my en oor u tot Moses, die man van die ware God,+ gespreek het.+