5 Daarna het hy met Korag en met sy hele vergadering gepraat en gesê: “Môreoggend sal Jehovah bekend maak wie aan hom behoort+ en wie heilig is+ en wie nader moet kom na hom toe,+ en wie hy ook al uitkies,+ sal nader kom na hom toe.
19 Toe Korag die hele vergadering+ teen hulle bymekaargebring het by die ingang van die tent van samekoms, het Jehovah se heerlikheid aan die hele vergadering verskyn.+
11 Wee hulle, want hulle het die weg van Kain bewandel+ en vir beloning halsoorkop die dwaalweg van Biʹleam ingeslaan+ en in die opstandige gepraat+ van Korag vergaan!+