Numeri 13:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En hulle het opgetrek en die land verken van die wildernis Zin+ af tot by Rehob,+ teenoor die ingang van Hamat.+ Josua 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En die gebied van die stam van die kinders van Juda, volgens hulle families, wat deur die lot+ toegewys is, was tot by die grens van Edom,+ die wildernis Zin,+ tot die suidelike punt van die Negeb.+
21 En hulle het opgetrek en die land verken van die wildernis Zin+ af tot by Rehob,+ teenoor die ingang van Hamat.+
15 En die gebied van die stam van die kinders van Juda, volgens hulle families, wat deur die lot+ toegewys is, was tot by die grens van Edom,+ die wildernis Zin,+ tot die suidelike punt van die Negeb.+