Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 10:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Met verloop van tyd het die kinders van Ammon gesien dat hulle ’n stank geword het+ vir Dawid, en die kinders van Ammon het gestuur en Siriërs van Bet-Rehob+ en Siriërs van Soba+ gehuur, twintigduisend voetsoldate, en die koning van Maʹäga,+ duisend man, en Istob, twaalfduisend man.

  • 2 Samuel 10:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En die kinders van Ammon het begin uittrek en hulle by die ingang van die poort in slagorde opgestel, ook die Siriërs van Soba en van Rehob,+ en Istob en Maʹäga afsonderlik in die oop veld.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel