Numeri 25:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En dié wat deur die plaag gesterf het, was vier-en-twintigduisend.+ 1 Korintiërs 10:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Laat ons ook nie hoerery beoefen, soos party van hulle hoerery gepleeg het nie,+ sodat hulle geval het, drie-en-twintigduisend van hulle op een dag.+
8 Laat ons ook nie hoerery beoefen, soos party van hulle hoerery gepleeg het nie,+ sodat hulle geval het, drie-en-twintigduisend van hulle op een dag.+