Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 10
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Korintiërs 10:1

Kruisverwysings

  • +Eks 13:21
  • +Eks 14:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/6/15, bl. 14

1 Korintiërs 10:2

Kruisverwysings

  • +Heb 3:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/6/15, bl. 14

1 Korintiërs 10:3

Kruisverwysings

  • +Eks 16:15

1 Korintiërs 10:4

Kruisverwysings

  • +Eks 17:6; Ps 78:15
  • +Nu 20:11
  • +Mt 16:18; 1Pe 2:4
  • +Joh 4:10, 25

1 Korintiërs 10:5

Kruisverwysings

  • +Nu 14:16; Ese 20:15; Jud 5
  • +Nu 14:29; Heb 3:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/6/15, bl. 14

1 Korintiërs 10:6

Kruisverwysings

  • +Nu 11:34; Ps 106:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/11/15, bl. 27

    2001/6/15, bl. 14-15

    “Hele Skrif”, bl. 30

1 Korintiërs 10:7

Kruisverwysings

  • +Eks 32:4
  • +Eks 32:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/11/15, bl. 27

    2001/6/15, bl. 15-16

1 Korintiërs 10:8

Kruisverwysings

  • +Nu 25:1; 2Pe 2:2
  • +Nu 25:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 97-98

    Die Wagtoring,

    2010/11/15, bl. 27

    2004/4/1, bl. 29

    2001/6/15, bl. 16-17

1 Korintiërs 10:9

Kruisverwysings

  • +De 6:16
  • +Nu 21:5
  • +Nu 21:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/11/15, bl. 27

    2001/6/15, bl. 17

1 Korintiërs 10:10

Kruisverwysings

  • +Nu 14:2
  • +Eks 23:21; Nu 14:37

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/11/15, bl. 27

    2001/6/15, bl. 17

1 Korintiërs 10:11

Kruisverwysings

  • +Ro 15:4
  • +Heb 9:26; 1Pe 4:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 213

1 Korintiërs 10:12

Kruisverwysings

  • +Spr 28:14; Lu 22:34; Ro 11:20; Ga 6:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/3/15, bl. 11

1 Korintiërs 10:13

Kruisverwysings

  • +1Pe 5:9
  • +1Te 5:24; 2Te 3:3
  • +Lu 22:32; 2Pe 2:9
  • +1Sa 30:6; Jes 40:29; Han 27:44; Flp 4:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/2, bl. 29-30

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/4, bl. 10-11

    Die Wagtoring,

    2015/4/15, bl. 21-26

    2014/4/15, bl. 21

    2012/4/15, bl. 27

    2010/11/15, bl. 27-28

    2009/5/15, bl. 22

    2008/3/15, bl. 13

    2001/3/15, bl. 11-12, 13-14

    Waak!, bl. 26

1 Korintiërs 10:14

Kruisverwysings

  • +2Kor 6:17
  • +De 4:25; Kol 3:5; 1Jo 5:21

1 Korintiërs 10:15

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:20

1 Korintiërs 10:16

Kruisverwysings

  • +Mt 26:27; Lu 22:17
  • +Mt 26:26; Lu 22:19
  • +1Kor 12:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/2/15, bl. 23-24

1 Korintiërs 10:17

Kruisverwysings

  • +Ro 12:5; 1Kor 12:25
  • +Ef 4:4
  • +Joh 6:33, 35

1 Korintiërs 10:18

Kruisverwysings

  • +Ro 9:8
  • +Le 7:15

1 Korintiërs 10:19

Kruisverwysings

  • +1Kor 8:4

1 Korintiërs 10:20

Kruisverwysings

  • +De 32:17; Ps 106:37
  • +Jud 6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/2/15, bl. 5

1 Korintiërs 10:21

Kruisverwysings

  • +Ps 116:13
  • +Ese 41:22; Mal 1:12

1 Korintiërs 10:22

Kruisverwysings

  • +Eks 34:14; De 32:21
  • +Job 9:4

1 Korintiërs 10:23

Kruisverwysings

  • +1Kor 6:12
  • +Ro 6:14
  • +Ro 14:19; 15:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 72-73

1 Korintiërs 10:24

Kruisverwysings

  • +1Kor 10:33; 13:5; Flp 2:21
  • +Flp 2:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/10, bl. 11

    ‘God se liefde’, bl. 72-73

1 Korintiërs 10:25

Kruisverwysings

  • +1Ti 4:4
  • +Ro 14:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/10/1, bl. 12

1 Korintiërs 10:26

Kruisverwysings

  • +Eks 19:5; De 10:14
  • +Ps 24:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 213

1 Korintiërs 10:27

Kruisverwysings

  • +Lu 10:8
  • +1Kor 8:7

1 Korintiërs 10:28

Kruisverwysings

  • +1Kor 8:10

1 Korintiërs 10:29

Kruisverwysings

  • +Ro 14:16; 1Kor 8:12

1 Korintiërs 10:30

Kruisverwysings

  • +Ro 14:6; 1Ti 4:3

1 Korintiërs 10:31

Kruisverwysings

  • +Mt 5:16; Kol 3:17; 1Pe 4:11

1 Korintiërs 10:32

Kruisverwysings

  • +Ro 14:13; 1Kor 8:13; 2Kor 6:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/4/15, bl. 22

1 Korintiërs 10:33

Kruisverwysings

  • +1Kor 9:22
  • +Ro 15:2; Flp 2:4
  • +1Te 2:16

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kor. 10:1Eks 13:21
1 Kor. 10:1Eks 14:22
1 Kor. 10:2Heb 3:5
1 Kor. 10:3Eks 16:15
1 Kor. 10:4Eks 17:6; Ps 78:15
1 Kor. 10:4Nu 20:11
1 Kor. 10:4Mt 16:18; 1Pe 2:4
1 Kor. 10:4Joh 4:10, 25
1 Kor. 10:5Nu 14:16; Ese 20:15; Jud 5
1 Kor. 10:5Nu 14:29; Heb 3:17
1 Kor. 10:6Nu 11:34; Ps 106:14
1 Kor. 10:7Eks 32:4
1 Kor. 10:7Eks 32:6
1 Kor. 10:8Nu 25:1; 2Pe 2:2
1 Kor. 10:8Nu 25:9
1 Kor. 10:9De 6:16
1 Kor. 10:9Nu 21:5
1 Kor. 10:9Nu 21:6
1 Kor. 10:10Nu 14:2
1 Kor. 10:10Eks 23:21; Nu 14:37
1 Kor. 10:11Ro 15:4
1 Kor. 10:11Heb 9:26; 1Pe 4:7
1 Kor. 10:12Spr 28:14; Lu 22:34; Ro 11:20; Ga 6:1
1 Kor. 10:131Pe 5:9
1 Kor. 10:131Te 5:24; 2Te 3:3
1 Kor. 10:13Lu 22:32; 2Pe 2:9
1 Kor. 10:131Sa 30:6; Jes 40:29; Han 27:44; Flp 4:13
1 Kor. 10:142Kor 6:17
1 Kor. 10:14De 4:25; Kol 3:5; 1Jo 5:21
1 Kor. 10:151Kor 14:20
1 Kor. 10:16Mt 26:27; Lu 22:17
1 Kor. 10:16Mt 26:26; Lu 22:19
1 Kor. 10:161Kor 12:18
1 Kor. 10:17Ro 12:5; 1Kor 12:25
1 Kor. 10:17Ef 4:4
1 Kor. 10:17Joh 6:33, 35
1 Kor. 10:18Ro 9:8
1 Kor. 10:18Le 7:15
1 Kor. 10:191Kor 8:4
1 Kor. 10:20De 32:17; Ps 106:37
1 Kor. 10:20Jud 6
1 Kor. 10:21Ps 116:13
1 Kor. 10:21Ese 41:22; Mal 1:12
1 Kor. 10:22Eks 34:14; De 32:21
1 Kor. 10:22Job 9:4
1 Kor. 10:231Kor 6:12
1 Kor. 10:23Ro 6:14
1 Kor. 10:23Ro 14:19; 15:2
1 Kor. 10:241Kor 10:33; 13:5; Flp 2:21
1 Kor. 10:24Flp 2:4
1 Kor. 10:251Ti 4:4
1 Kor. 10:25Ro 14:22
1 Kor. 10:26Eks 19:5; De 10:14
1 Kor. 10:26Ps 24:1
1 Kor. 10:27Lu 10:8
1 Kor. 10:271Kor 8:7
1 Kor. 10:281Kor 8:10
1 Kor. 10:29Ro 14:16; 1Kor 8:12
1 Kor. 10:30Ro 14:6; 1Ti 4:3
1 Kor. 10:31Mt 5:16; Kol 3:17; 1Pe 4:11
1 Kor. 10:32Ro 14:13; 1Kor 8:13; 2Kor 6:3
1 Kor. 10:331Kor 9:22
1 Kor. 10:33Ro 15:2; Flp 2:4
1 Kor. 10:331Te 2:16
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Korintiërs 10:1-33

1 Korintiërs

10 Ek wil dan nou nie hê dat julle onkundig daaromtrent moet wees nie, broers, dat ons voorvaders almal onder die wolk was+ en almal deur die see getrek het+ 2 en almal deur middel van die wolk en van die see in Moses+ gedoop is; 3 en almal het dieselfde geestelike voedsel geëet,+ 4 en almal het dieselfde geestelike drank gedrink.+ Want hulle het uit die geestelike rots+ gedrink wat hulle gevolg het, en dié rots+ het die Christus beteken.+ 5 Nietemin het God teenoor die meeste van hulle nie sy goedkeuring geopenbaar nie,+ want hulle is in die wildernis neergevel.+

6 En hierdie dinge het voorbeelde vir ons geword, dat ons nie mense moet wees wat skadelike dinge begeer,+ net soos hulle dit begeer het nie. 7 Moet ook nie, soos party van hulle, afgodedienaars word nie;+ net soos daar geskrywe staan: “Die volk het gaan sit om te eet en te drink, en hulle het opgestaan om ’n aangename tyd te hê.”+ 8 Laat ons ook nie hoerery beoefen, soos party van hulle hoerery gepleeg het nie,+ sodat hulle geval het, drie-en-twintigduisend van hulle op een dag.+ 9 Laat ons Jehovah+ ook nie op die proef stel, soos party van hulle hom op die proef gestel het nie,+ sodat hulle deur die slange omgekom het.+ 10 Moet ook nie murmureerders wees, net soos party van hulle gemurmureer het nie,+ sodat hulle deur die vernietiger omgekom het.+ 11 En hierdie dinge het hulle as voorbeelde bly oorkom, en dit is opgeskryf as ’n waarskuwing+ vir ons op wie die eindes van die stelsels van dinge+ gekom het.

12 Daarom, wie dink dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie.+ 13 Geen versoeking het oor julle gekom nie, behalwe wat eie is aan mense.+ Maar God is getrou,+ en hy sal nie toelaat dat julle versoek word bo wat julle kan verdra nie,+ maar saam met die versoeking sal hy ook die uitweg gee,+ sodat julle dit sal kan verduur.

14 Daarom, my geliefdes, vlug+ vir die afgodediens.+ 15 Ek praat soos met mense met onderskeidingsvermoë;+ oordeel self wat ek sê. 16 Die beker+ van seën wat ons seën, is dit nie deelgenootskap in die bloed van die Christus nie? Die brood wat ons breek,+ is dit nie deelgenootskap in die liggaam van die Christus nie?+ 17 Omdat daar een brood is, is ons, hoewel baie,+ een liggaam,+ want ons het almal deel aan daardie een brood.+

18 KYK na wat in ’n vleeslike opsig Israel is:+ Is dié wat die offerandes eet, nie deelgenote met die altaar nie?+ 19 Wat moet ek dan sê? Dat ’n afgodsoffer iets is, of dat ’n afgod iets is?+ 20 Nee; maar ek sê dat die nasies die dinge wat hulle offer, aan demone offer+ en nie aan God nie; en ek wil nie hê dat julle deelgenote met die demone+ moet word nie. 21 Julle kan nie die beker van Jehovah+ en die beker van demone drink nie; julle kan nie deel hê aan “die tafel van Jehovah”+ en die tafel van demone nie. 22 Of “wek ons Jehovah tot jaloesie op”?+ Ons is tog nie sterker+ as hy nie, of hoe?

23 Alles is geoorloof, maar nie alles is voordelig nie.+ Alles is geoorloof,+ maar nie alles bou op nie.+ 24 Laat elkeen aanhou om, nie sy eie voordeel nie,+ maar dié van die ander persoon te soek.+

25 Hou aan om alles te eet wat in ’n vleismark verkoop word+ sonder om navraag te doen, ter wille van julle gewete;+ 26 want “aan Jehovah+ behoort die aarde en alles wat dit vul”.+ 27 As enigeen van die ongelowiges julle nooi en julle wil gaan, eet dan alles wat julle voorgesit word+ sonder om navraag te doen, ter wille van julle gewete.+ 28 Maar as iemand vir julle sê: “Dit is iets wat as offerande gebring is”, moet dan nie eet nie, ter wille van die een wat dit onthul het en ter wille van die gewete.+ 29 Ek sê “gewete”, nie jou eie nie, maar dié van die ander persoon. Want waarom moet my vryheid deur ’n ander se gewete geoordeel word?+ 30 As ek iets met danksegging geniet, waarom moet ek dan gesmaad word oor dit waarvoor ek dank?+

31 Daarom, hetsy julle eet of drink of enigiets anders doen, doen alles tot heerlikheid van God.+ 32 Sorg dat julle nie oorsake van struikeling+ vir Jode sowel as Grieke en vir die gemeente van God word nie, 33 net soos ek alle mense in alles behaag+ en nie my eie voordeel soek nie,+ maar dié van die meerderheid, sodat hulle gered kan word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel