Eksodus 12:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En om middernag het Jehovah elke eersgeborene in Egipteland getref,+ van die eersgeborene van Farao af wat op sy troon gesit het tot die eersgeborene van die gevangene wat in die kerker was, en elke eersgeborene van die diere.+ Psalm 78:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 Uiteindelik het hy al die eersgeborenes in Egipte getref,+Die begin van hulle voortplantingsvermoë in die tente van Gam.+
29 En om middernag het Jehovah elke eersgeborene in Egipteland getref,+ van die eersgeborene van Farao af wat op sy troon gesit het tot die eersgeborene van die gevangene wat in die kerker was, en elke eersgeborene van die diere.+
51 Uiteindelik het hy al die eersgeborenes in Egipte getref,+Die begin van hulle voortplantingsvermoë in die tente van Gam.+