Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 3:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En die owerste van die owerstes van die Leviete was Eleaʹsar,+ die seun van die priester Aäron, wat toesig gehad het oor dié wat die verpligting ten opsigte van die heiligdom nagekom het.

  • Numeri 20:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En trek Aäron se klere uit,+ en jy moet dit vir sy seun Eleaʹsar+ aantrek; en Aäron sal tot sy volk versamel word en sal daar sterf.”+

  • Josua 14:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En dit is wat die kinders van Israel as erfbesitting in die land Kanaän geneem het,+ wat Eleaʹsar, die priester, en Josua, die seun van Nun, en die hoofde van die vaderhuise van die stamme van die kinders van Israel hulle laat beërf het.+

  • Josua 19:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 Dit was die erfdele wat Eleaʹsar, die priester, en Josua, die seun van Nun, en die hoofde van die vaderhuise van die stamme van die kinders van Israel in Silo+ voor Jehovah, by die ingang van die tent van samekoms,+ deur die lot as ’n besitting verdeel het.+ Toe het hulle opgehou met die verdeling van die land.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel