Eksodus 12:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 Een wet moet daar wees vir die boorling en vir die inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon.”+ Levitikus 19:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Die inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling by julle woon, moet vir julle soos ’n boorling onder julle word; en jy moet hom liefhê soos jouself,+ want julle het inwonende vreemdelinge in Egipteland geword.+ Ek is Jehovah julle God. Levitikus 24:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “‘Een regterlike beslissing moet vir julle geld. Die inwonende vreemdeling moet net soos die boorling wees,+ want ek is Jehovah julle God.’”+ Numeri 15:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Daar moet een wet en een regterlike beslissing vir julle en vir die inwonende vreemdeling wees wat as ’n vreemdeling by julle woon.’”+
49 Een wet moet daar wees vir die boorling en vir die inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon.”+
34 Die inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling by julle woon, moet vir julle soos ’n boorling onder julle word; en jy moet hom liefhê soos jouself,+ want julle het inwonende vreemdelinge in Egipteland geword.+ Ek is Jehovah julle God.
22 “‘Een regterlike beslissing moet vir julle geld. Die inwonende vreemdeling moet net soos die boorling wees,+ want ek is Jehovah julle God.’”+
16 Daar moet een wet en een regterlike beslissing vir julle en vir die inwonende vreemdeling wees wat as ’n vreemdeling by julle woon.’”+