Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Levitikus 19:2

Kruisverwysings

  • +Le 11:44; Ef 1:4; 1Pe 1:16
  • +Le 21:8; Jes 6:3; Op 4:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/12, bl. 3-4

    Die Wagtoring,

    2009/7/1, bl. 9

    1996/8/1, bl. 10-11

    1987/11/1, bl. 11

Levitikus 19:3

Kruisverwysings

  • +Eks 20:12; Ef 6:2; Heb 12:9
  • +Eks 20:8, 11; 31:13; Lu 6:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/12, bl. 4-5, 8

Levitikus 19:4

Kruisverwysings

  • +Eks 20:4; Le 26:1; Ps 96:5; Hab 2:18; 1Kor 10:14
  • +Eks 20:23; 32:4; De 27:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/12, bl. 5-6

Levitikus 19:5

Kruisverwysings

  • +Le 3:1
  • +Le 7:12

Levitikus 19:6

Kruisverwysings

  • +Le 7:17

Levitikus 19:7

Kruisverwysings

  • +Ese 4:14
  • +Le 7:18

Levitikus 19:8

Kruisverwysings

  • +Le 5:17

Levitikus 19:9

Kruisverwysings

  • +Eks 23:11; Le 23:22; De 24:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/6/15, bl. 22-23

    2003/12/1, bl. 17

Levitikus 19:10

Kruisverwysings

  • +Jes 17:6; Jer 49:9
  • +Le 25:6; De 15:7; Rut 2:15; Ps 140:12

Levitikus 19:11

Kruisverwysings

  • +Eks 20:15; Ef 4:28
  • +Le 6:2; Spr 12:22; Ef 4:25
  • +1Kn 13:18; Jer 9:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/12, bl. 10

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/12, bl. 11-12

Levitikus 19:12

Kruisverwysings

  • +Eks 20:7; De 5:11; Mt 5:37; Jak 5:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/12, bl. 10

Levitikus 19:13

Kruisverwysings

  • +Spr 22:16; Mr 10:19
  • +Spr 22:22
  • +De 24:15; Jer 22:13; Jak 5:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/12, bl. 10

Levitikus 19:14

Kruisverwysings

  • +De 27:18
  • +Ge 42:18; Le 25:17; Ne 5:15; Spr 1:7; 8:13; 1Pe 2:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/12, bl. 8-9

Levitikus 19:15

Kruisverwysings

  • +Eks 23:3; De 16:19; 2Kr 19:6; Spr 24:23; Ro 2:11
  • +De 1:17; Jak 2:9

Levitikus 19:16

Kruisverwysings

  • +Ps 15:3; Spr 11:13; 1Ti 3:11; 2Ti 3:3; Tit 2:3
  • +Eks 20:16; 1Kn 21:13; Spr 6:17; Mt 26:60; Han 6:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/12, bl. 14

    Die Wagtoring,

    1992/3/15, bl. 20

    1989/9/15, bl. 27

Levitikus 19:17

Kruisverwysings

  • +Ge 27:41; Spr 10:18; 1Jo 2:9; 3:15
  • +Ps 141:5; Spr 9:8; Mt 18:15; Ga 2:11; 1Ti 5:20; Tit 1:13

Levitikus 19:18

Kruisverwysings

  • +Spr 20:22; Ro 12:19
  • +1Sa 18:29; Ps 55:3
  • +Mt 5:43; 22:39; Ro 13:9; Ga 5:14; Jak 2:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/12, bl. 10-12

    Die Wagtoring,

    2011/4/15, bl. 22

    2006/12/1, bl. 26-27

    “Hele Skrif”, bl. 29

Levitikus 19:19

Kruisverwysings

  • +De 22:9
  • +De 22:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/12, bl. 6

Levitikus 19:21

Kruisverwysings

  • +Le 6:6

Levitikus 19:22

Kruisverwysings

  • +Le 4:31; 6:7

Levitikus 19:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/12, bl. 6-7

Levitikus 19:24

Kruisverwysings

  • +Nu 18:12; De 18:4
  • +De 26:2; Spr 3:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/12, bl. 6-7

Levitikus 19:25

Kruisverwysings

  • +Le 26:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/12, bl. 6-7

Levitikus 19:26

Kruisverwysings

  • +Le 3:17; 17:13; De 12:23; Han 15:20; 21:25
  • +2Kn 17:17
  • +Eks 8:7; De 18:10; 2Kn 21:6; Ga 5:20; Op 21:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    1993/9/8, bl. 27

Levitikus 19:27

Kruisverwysings

  • +Le 21:5; Jer 9:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/5/15, bl. 24

    Ontwaak!,

    2000/1/22, bl. 22-24

    1999/9/22, bl. 30

Levitikus 19:28

Kruisverwysings

  • +De 14:1; Jer 16:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/7/15, bl. 27

    1987/4/1, bl. 31

    Ontwaak!,

    2000/8/8, bl. 18

    1995/10/8, bl. 30

Levitikus 19:29

Kruisverwysings

  • +Le 21:7; De 23:17; Heb 13:4
  • +Spr 21:27; 1Pe 4:3

Levitikus 19:30

Kruisverwysings

  • +Eks 20:10; 31:13
  • +Le 26:2

Levitikus 19:31

Kruisverwysings

  • +Le 20:6; De 18:11; 1Sa 28:7; 1Kr 10:13; 2Kr 33:6; Jes 8:19; Ga 5:20; Op 21:8
  • +Le 20:27; Han 16:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 24

Levitikus 19:32

Kruisverwysings

  • +Spr 16:31; 20:29
  • +Job 32:6; Spr 23:22; Klg 5:12; 1Ti 5:1
  • +Ne 5:9; Job 28:28; Spr 1:7; 8:13; 1Pe 2:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/10/15, bl. 21

    2000/6/15, bl. 21

    1999/8/1, bl. 20

    1994/8/1, bl. 27

    1993/3/15, bl. 27

    1987/6/1, bl. 5

    Ontwaak!,

    2004/10/8, bl. 22-23

    1999/4/8, bl. 31

    Gesinsgeluk, bl. 149

Levitikus 19:33

Kruisverwysings

  • +Eks 23:9; Mal 3:5

Levitikus 19:34

Kruisverwysings

  • +Eks 12:49; De 10:19
  • +Eks 22:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/12, bl. 12

Levitikus 19:35

Kruisverwysings

  • +Sag 7:9
  • +De 25:13, 15; Spr 20:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/12, bl. 10

Levitikus 19:36

Kruisverwysings

  • +Spr 11:1; 16:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/12, bl. 10

Levitikus 19:37

Kruisverwysings

  • +Le 18:5; De 4:6

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Lev. 19:2Le 11:44; Ef 1:4; 1Pe 1:16
Lev. 19:2Le 21:8; Jes 6:3; Op 4:8
Lev. 19:3Eks 20:12; Ef 6:2; Heb 12:9
Lev. 19:3Eks 20:8, 11; 31:13; Lu 6:5
Lev. 19:4Eks 20:4; Le 26:1; Ps 96:5; Hab 2:18; 1Kor 10:14
Lev. 19:4Eks 20:23; 32:4; De 27:15
Lev. 19:5Le 3:1
Lev. 19:5Le 7:12
Lev. 19:6Le 7:17
Lev. 19:7Ese 4:14
Lev. 19:7Le 7:18
Lev. 19:8Le 5:17
Lev. 19:9Eks 23:11; Le 23:22; De 24:19
Lev. 19:10Jes 17:6; Jer 49:9
Lev. 19:10Le 25:6; De 15:7; Rut 2:15; Ps 140:12
Lev. 19:11Eks 20:15; Ef 4:28
Lev. 19:11Le 6:2; Spr 12:22; Ef 4:25
Lev. 19:111Kn 13:18; Jer 9:5
Lev. 19:12Eks 20:7; De 5:11; Mt 5:37; Jak 5:12
Lev. 19:13Spr 22:16; Mr 10:19
Lev. 19:13Spr 22:22
Lev. 19:13De 24:15; Jer 22:13; Jak 5:4
Lev. 19:14De 27:18
Lev. 19:14Ge 42:18; Le 25:17; Ne 5:15; Spr 1:7; 8:13; 1Pe 2:17
Lev. 19:15Eks 23:3; De 16:19; 2Kr 19:6; Spr 24:23; Ro 2:11
Lev. 19:15De 1:17; Jak 2:9
Lev. 19:16Ps 15:3; Spr 11:13; 1Ti 3:11; 2Ti 3:3; Tit 2:3
Lev. 19:16Eks 20:16; 1Kn 21:13; Spr 6:17; Mt 26:60; Han 6:11
Lev. 19:17Ge 27:41; Spr 10:18; 1Jo 2:9; 3:15
Lev. 19:17Ps 141:5; Spr 9:8; Mt 18:15; Ga 2:11; 1Ti 5:20; Tit 1:13
Lev. 19:18Spr 20:22; Ro 12:19
Lev. 19:181Sa 18:29; Ps 55:3
Lev. 19:18Mt 5:43; 22:39; Ro 13:9; Ga 5:14; Jak 2:8
Lev. 19:19De 22:9
Lev. 19:19De 22:11
Lev. 19:21Le 6:6
Lev. 19:22Le 4:31; 6:7
Lev. 19:24Nu 18:12; De 18:4
Lev. 19:24De 26:2; Spr 3:9
Lev. 19:25Le 26:4
Lev. 19:26Le 3:17; 17:13; De 12:23; Han 15:20; 21:25
Lev. 19:262Kn 17:17
Lev. 19:26Eks 8:7; De 18:10; 2Kn 21:6; Ga 5:20; Op 21:8
Lev. 19:27Le 21:5; Jer 9:26
Lev. 19:28De 14:1; Jer 16:6
Lev. 19:29Le 21:7; De 23:17; Heb 13:4
Lev. 19:29Spr 21:27; 1Pe 4:3
Lev. 19:30Eks 20:10; 31:13
Lev. 19:30Le 26:2
Lev. 19:31Le 20:6; De 18:11; 1Sa 28:7; 1Kr 10:13; 2Kr 33:6; Jes 8:19; Ga 5:20; Op 21:8
Lev. 19:31Le 20:27; Han 16:16
Lev. 19:32Spr 16:31; 20:29
Lev. 19:32Job 32:6; Spr 23:22; Klg 5:12; 1Ti 5:1
Lev. 19:32Ne 5:9; Job 28:28; Spr 1:7; 8:13; 1Pe 2:17
Lev. 19:33Eks 23:9; Mal 3:5
Lev. 19:34Eks 12:49; De 10:19
Lev. 19:34Eks 22:21
Lev. 19:35Sag 7:9
Lev. 19:35De 25:13, 15; Spr 20:10
Lev. 19:36Spr 11:1; 16:11
Lev. 19:37Le 18:5; De 4:6
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Levitikus 19:1-37

Levitikus

19 En Jehovah het verder met Moses gepraat en gesê: 2 “Praat met die hele vergadering van die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Julle moet heilig wees,+ want ek, Jehovah julle God, is heilig.+

3 “‘Elkeen van julle moet sy moeder en sy vader vrees,+ en my sabbatte moet julle onderhou.+ Ek is Jehovah julle God. 4 Julle moet julle nie tot waardelose gode wend nie,+ en julle mag vir julle geen gegote gode maak nie.+ Ek is Jehovah julle God.

5 “‘En as julle ’n gemeenskapsoffer aan Jehovah offer,+ moet julle dit offer om goedkeuring vir julle te verkry.+ 6 Op die dag van julle offerande en die volgende dag moet dit geëet word, maar wat tot die derde dag oorbly, moet met vuur verbrand word.+ 7 Maar as dit hoegenaamd op die derde dag geëet word, is dit iets wat bedorwe is.+ Dit sal nie met goedkeuring aangeneem word nie.+ 8 En hy wat dit eet, moet verantwoording doen vir sy oortreding,+ want hy het iets heiligs van Jehovah ontheilig; en dié siel moet uit sy volk uitgeroei word.

9 “‘En wanneer julle die oes van julle land insamel, moet jy die rand van jou land nie heeltemal afoes nie, en die oorblyfsels van jou oes moet jy nie optel nie.+ 10 Ook moet jy die oorblyfsels+ van jou wingerd nie insamel nie, en jy moet die druiwe wat van jou wingerd afgeval het, nie optel nie. Vir die geteisterde en die inwonende vreemdeling moet jy dit laat oorbly.+ Ek is Jehovah julle God.

11 “‘Julle mag nie steel nie,+ en julle mag nie bedrieg nie,+ en geeneen van julle mag bedrieglik handel met sy metgesel nie.+ 12 En julle mag nie by my naam tot ’n leuen sweer,+ sodat jy die naam van jou God ontheilig nie. Ek is Jehovah. 13 Jy mag jou naaste nie verkul nie,+ en jy mag nie roof nie.+ Die loon van ’n loonarbeider mag nie die hele nag tot die oggend toe by jou bly nie.+

14 “‘Jy mag nie ’n vloek oor ’n dowe uitspreek nie, en voor ’n blinde mag jy geen hindernis lê nie;+ en jy moet jou God vrees.+ Ek is Jehovah.

15 “‘Julle mag geen onreg doen in die regspraak nie. Jy mag die geringe nie partydig behandel nie,+ en jy mag ’n vername man nie bevoorreg nie.+ Met geregtigheid moet jy jou metgesel oordeel.

16 “‘Jy mag nie onder jou volk rondgaan om te laster nie.+ Jy mag nie teen jou naaste se bloed opstaan nie.+ Ek is Jehovah.

17 “‘Jy mag jou broer nie in jou hart haat nie.+ Jy moet jou metgesel vir seker teregwys,+ sodat jy nie saam met hom sonde dra nie.

18 “‘Jy mag nie wraak neem+ of ’n wrok koester teen die kinders van jou volk nie;+ en jy moet jou naaste liefhê soos jouself.+ Ek is Jehovah.

19 “‘Julle moet my insettinge onderhou: Jy mag nie twee soorte van jou mak diere kruis nie. Jy mag nie jou land met twee soorte saad besaai nie,+ en jy mag nie ’n kleed van twee soorte draad, wat met mekaar vermeng is, aantrek nie.+

20 “‘En as ’n man by ’n vrou gaan lê en ’n saadstorting het, terwyl sy ’n diensmeisie is wat vir ’n ander man bestem is, sonder dat sy enigsins losgekoop is of vryheid aan haar gegee is, moet bestrawwing plaasvind. Hulle moenie doodgemaak word nie, want sy was nie vrygelaat nie. 21 En hy moet sy skuldoffer aan Jehovah na die ingang van die tent van samekoms bring, ’n skuldofferram.+ 22 En die priester moet met die skuldofferram vir hom versoening doen voor Jehovah vir sy sonde wat hy gepleeg het; en sy sonde wat hy gepleeg het, sal hom vergewe word.+

23 “‘En as julle in die land kom en julle enige boom vir voedsel moet plant, dan moet julle die vrugte daarvan as onrein beskou, as die “voorhuid” daarvan. Drie jaar lank moet dit vir julle onbesnede bly. Dit mag nie geëet word nie. 24 Maar in die vierde jaar sal al die vrugte+ daarvan iets heiligs word, tot ’n feesgejuig vir Jehovah.+ 25 En in die vyfde jaar mag julle die vrugte daarvan eet, om die opbrengs daarvan vir julle te vermeerder.+ Ek is Jehovah julle God.

26 “‘Julle mag niks met bloed en al eet nie.+

“‘Julle mag geen voortekens soek nie,+ en julle mag geen toorkuns beoefen nie.+

27 “‘Julle mag julle sylokke nie rondom kort afknip nie, en jy mag die rand van jou baard nie vernietig nie.+

28 “‘En julle mag geen snye in julle vlees maak vir ’n afgestorwe siel nie,+ en julle mag geen tatoeëermerke op julle aanbring nie. Ek is Jehovah.

29 “‘Moenie jou dogter ontheilig deur van haar ’n prostituut te maak nie,+ sodat die land nie prostitusie pleeg en die land met losse sedes gevul word nie.+

30 “‘My sabbatte moet julle onderhou,+ en julle moet ontsag hê vir my heiligdom.+ Ek is Jehovah.

31 “‘Julle moet julle nie tot die geestemediums wend nie,+ en moenie beroepsvoorspellers van gebeure raadpleeg,+ sodat julle deur hulle onrein word nie. Ek is Jehovah julle God.

32 “‘Voor grys hare moet jy opstaan,+ en jy moet aan ’n bejaarde agting betoon,+ en jy moet jou God vrees.+ Ek is Jehovah.

33 “‘En as ’n inwonende vreemdeling by jou woon as ’n vreemdeling in julle land, mag julle hom nie mishandel nie.+ 34 Die inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling by julle woon, moet vir julle soos ’n boorling onder julle word; en jy moet hom liefhê soos jouself,+ want julle het inwonende vreemdelinge in Egipteland geword.+ Ek is Jehovah julle God.

35 “‘Julle mag geen onreg pleeg wanneer julle regspreek,+ meet, weeg+ of vloeistof afmeet nie. 36 Julle moet ’n akkurate weegskaal,+ akkurate gewigte, ’n akkurate efa en ’n akkurate hin hê. Ek is Jehovah julle God, wat julle uit Egipteland uitgelei het. 37 Daarom moet julle al my insettinge en al my regterlike beslissings onderhou, en julle moet dit nakom.+ Ek is Jehovah.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel