5 of wanneer hy saam met sy medemens in die bos ingaan om hout bymekaar te maak en sy hand gelig is om die byl te swaai om die boom af te kap, en die yster van die houtsteel afgeglip het+ en dit sy medemens getref en hy gesterf het, moet hy na een van hierdie stede vlug en bly lewe.+
3 sodat hy wat iemand doodmaak,+ wat ’n siel onopsetlik, sonder om dit te weet, doodslaan, daarheen kan vlug; en hulle moet vir julle as ’n toevlug teen die bloedwreker+ dien.
5 En as die bloedwreker hom agternasit, moet hulle hom wat iemand doodgemaak het, nie in sy hand oorlewer nie;+ want hy het sy medemens doodgeslaan sonder om dit te weet, en hy het hom nie voorheen gehaat nie.+