Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 19
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Deuteronomium 19:1

Kruisverwysings

  • +Eks 34:24; Jos 24:8
  • +De 6:10; 7:1; 9:1; 12:29

Deuteronomium 19:2

Kruisverwysings

  • +Eks 21:13; Nu 35:14; Jos 20:7

Deuteronomium 19:3

Kruisverwysings

  • +Jos 20:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/11, bl. 14

Deuteronomium 19:4

Kruisverwysings

  • +Nu 35:15; De 4:42

Deuteronomium 19:5

Kruisverwysings

  • +2Kn 6:5
  • +Nu 35:25

Deuteronomium 19:6

Kruisverwysings

  • +Nu 35:12, 19; Jos 20:5; 2Sa 14:7
  • +De 17:8; Jos 20:4; 2Kr 19:10

Deuteronomium 19:7

Kruisverwysings

  • +De 19:2

Deuteronomium 19:8

Kruisverwysings

  • +Ge 15:18; Eks 23:31; De 11:24
  • +Ge 28:14; De 12:20

Deuteronomium 19:9

Kruisverwysings

  • +De 11:22; 12:32; 1Jo 5:3
  • +Jos 20:8

Deuteronomium 19:10

Kruisverwysings

  • +De 21:9; 2Kn 21:16; Spr 6:17; Jer 7:6; Jon 1:14; Mt 27:4
  • +Ps 5:6; 55:23; Han 20:26

Deuteronomium 19:11

Kruisverwysings

  • +Mt 15:19; 1Jo 3:15
  • +Eks 21:12; Nu 35:16; De 27:24

Deuteronomium 19:12

Kruisverwysings

  • +Ge 9:6; 1Kn 2:5, 31

Deuteronomium 19:13

Kruisverwysings

  • +De 19:21
  • +Le 24:17, 21; Nu 35:33; De 21:9; 2Sa 21:1

Deuteronomium 19:14

Kruisverwysings

  • +De 27:17; Job 24:2; Spr 23:10

Deuteronomium 19:15

Kruisverwysings

  • +Nu 35:30; De 17:6
  • +1Kn 21:10; Mt 18:16; 26:60; Joh 8:17; 2Kor 13:1; 1Ti 5:19; Heb 10:28

Deuteronomium 19:16

Kruisverwysings

  • +Eks 23:1; 1Kn 21:13; Ps 27:12; Mr 14:56

Deuteronomium 19:17

Kruisverwysings

  • +De 17:9; 21:5

Deuteronomium 19:18

Kruisverwysings

  • +De 13:14; 17:4; 2Kr 19:6; Job 29:16

Deuteronomium 19:19

Kruisverwysings

  • +Spr 19:5; Da 6:24
  • +De 21:21; 24:7; 1Kor 5:13

Deuteronomium 19:20

Kruisverwysings

  • +De 13:11; 17:13; 1Ti 5:20

Deuteronomium 19:21

Kruisverwysings

  • +De 19:13
  • +Eks 21:23; Le 24:20; Mt 5:38

Indekse

  • Navorsingsgids

    Antwoorde op Bybelvrae, artikel 149

    Nader aan Jehovah, bl. 131-133

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 19:1Eks 34:24; Jos 24:8
Deut. 19:1De 6:10; 7:1; 9:1; 12:29
Deut. 19:2Eks 21:13; Nu 35:14; Jos 20:7
Deut. 19:3Jos 20:9
Deut. 19:4Nu 35:15; De 4:42
Deut. 19:52Kn 6:5
Deut. 19:5Nu 35:25
Deut. 19:6Nu 35:12, 19; Jos 20:5; 2Sa 14:7
Deut. 19:6De 17:8; Jos 20:4; 2Kr 19:10
Deut. 19:7De 19:2
Deut. 19:8Ge 15:18; Eks 23:31; De 11:24
Deut. 19:8Ge 28:14; De 12:20
Deut. 19:9De 11:22; 12:32; 1Jo 5:3
Deut. 19:9Jos 20:8
Deut. 19:10De 21:9; 2Kn 21:16; Spr 6:17; Jer 7:6; Jon 1:14; Mt 27:4
Deut. 19:10Ps 5:6; 55:23; Han 20:26
Deut. 19:11Mt 15:19; 1Jo 3:15
Deut. 19:11Eks 21:12; Nu 35:16; De 27:24
Deut. 19:12Ge 9:6; 1Kn 2:5, 31
Deut. 19:13De 19:21
Deut. 19:13Le 24:17, 21; Nu 35:33; De 21:9; 2Sa 21:1
Deut. 19:14De 27:17; Job 24:2; Spr 23:10
Deut. 19:15Nu 35:30; De 17:6
Deut. 19:151Kn 21:10; Mt 18:16; 26:60; Joh 8:17; 2Kor 13:1; 1Ti 5:19; Heb 10:28
Deut. 19:16Eks 23:1; 1Kn 21:13; Ps 27:12; Mr 14:56
Deut. 19:17De 17:9; 21:5
Deut. 19:18De 13:14; 17:4; 2Kr 19:6; Job 29:16
Deut. 19:19Spr 19:5; Da 6:24
Deut. 19:19De 21:21; 24:7; 1Kor 5:13
Deut. 19:20De 13:11; 17:13; 1Ti 5:20
Deut. 19:21De 19:13
Deut. 19:21Eks 21:23; Le 24:20; Mt 5:38
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Deuteronomium 19:1-21

Deuteronomium

19 “Wanneer Jehovah jou God die nasies uitroei+ wie se land Jehovah jou God aan jou gee, en jy hulle uit hulle besitting verdryf het en in hulle stede en hulle huise gaan woon het,+ 2 moet jy vir jou drie stede afsonder in jou land wat Jehovah jou God aan jou gee om dit in besit te neem.+ 3 Jy moet vir jou die pad gereedmaak, en jy moet die gebied van jou land wat Jehovah jou God as ’n besitting aan jou gegee het, in drie dele verdeel, en dit moet wees sodat enigeen wat iemand doodgemaak het, daarheen kan vlug.+

4 “En dít is die saak van hom wat iemand doodgemaak het wat daarheen vlug en moet bly lewe: Wanneer hy sy medemens doodslaan sonder om dit te weet en hy hom nie voorheen gehaat het nie;+ 5 of wanneer hy saam met sy medemens in die bos ingaan om hout bymekaar te maak en sy hand gelig is om die byl te swaai om die boom af te kap, en die yster van die houtsteel afgeglip het+ en dit sy medemens getref en hy gesterf het, moet hy na een van hierdie stede vlug en bly lewe.+ 6 Anders kan die bloedwreker,+ omdat sy hart vol woede is, hom wat iemand doodgemaak het, agternasit en hom inhaal, aangesien die pad lank is; en hy kan sy siel inderdaad doodslaan, terwyl daar geen doodsvonnis+ vir hom is nie, omdat hy hom nie voorheen gehaat het nie. 7 Daarom beveel ek jou en sê: ‘Drie stede moet jy vir jou afsonder.’+

8 “En as Jehovah jou God jou gebied uitbrei volgens wat hy vir jou voorvaders gesweer het,+ en hy jou die hele land gegee het wat hy beloof het om aan jou voorvaders te gee+— 9 omdat jy hierdie hele gebod sal onderhou wat ek jou vandag beveel deur dit uit te voer, om Jehovah jou God lief te hê en altyd in sy weë te wandel+—dan moet jy vir jou drie ander stede by hierdie drie voeg,+ 10 sodat geen onskuldige bloed+ vergiet word in jou land wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee en geen bloedskuld op jou kom nie.+

11 “Maar as ’n man sy medemens haat,+ en hy hom voorgelê en teen hom opgestaan en sy siel noodlottig getref het en hy gesterf het,+ en die man na een van hierdie stede gevlug het, 12 dan moet die ouer manne van sy stad stuur en hom daarvandaan laat haal, en hulle moet hom in die hand van die bloedwreker oorlewer, en hy moet sterf.+ 13 Jou oog mag nie vir hom jammer voel nie,+ en jy moet die skuld weens onskuldige bloed uit Israel wegruim,+ sodat dit met jou goed kan gaan.

14 “Jy mag die grensbakens van jou medemens nie verskuif+ wanneer die voorouers die grense vasgestel het in jou erfdeel wat jy sal beërf in die land wat Jehovah jou God aan jou gee om dit in besit te neem nie.

15 “’n Enkele getuie mag nie teen ’n man opstaan ten opsigte van enige oortreding of enige sonde,+ in die geval van enige sonde wat hy pleeg nie. Uit die mond van twee getuies of uit die mond van drie getuies moet die saak vasstaan.+ 16 As ’n getuie wat geweld beraam, teen ’n man opstaan om ’n aanklag van opstand teen hom in te bring,+ 17 dan moet die twee manne wat die geskil het, voor Jehovah staan, voor die priesters en die regters wat in dié dae sal dien.+ 18 En die regters moet deeglik ondersoek instel,+ en as die getuie ’n valse getuie is en ’n valse aanklag teen sy broer ingebring het, 19 dan moet julle aan hom doen net soos hy beplan het om aan sy broer te doen,+ en jy moet die kwaad uit jou midde wegruim.+ 20 En dié wat oorbly, sal dit hoor en bang wees, en hulle sal nooit weer so iets slegs in jou midde doen nie.+ 21 En jou oog mag nie jammer voel nie:+ siel moet vir siel wees, oog vir oog, tand vir tand, hand vir hand, voet vir voet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel