Genesis 30:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Toe het Lea gesê: “Met geluk!” Daarom het sy hom Gad+ genoem. Genesis 49:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “Wat Gad betref, ’n rowerbende sal hom oorval, maar hy sal die uiterste agterhoede oorval.+