Deuteronomium 33:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En van Gad het hy gesê:+ “Geseënd is hy wat die grense van Gad uitbrei.+Soos ’n leeu sal hy woon,+En hy sal die arm, ja, die kroon van die kop verskeur.+ Josua 13:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Saam met die ander halwe stam het die Rubeniete en die Gadiete hulle erfdeel geneem wat Moses aan die kant van die Jordaan na die ooste aan hulle gegee het, net soos Moses, die kneg van Jehovah, aan hulle gegee het:+
20 En van Gad het hy gesê:+ “Geseënd is hy wat die grense van Gad uitbrei.+Soos ’n leeu sal hy woon,+En hy sal die arm, ja, die kroon van die kop verskeur.+
8 Saam met die ander halwe stam het die Rubeniete en die Gadiete hulle erfdeel geneem wat Moses aan die kant van die Jordaan na die ooste aan hulle gegee het, net soos Moses, die kneg van Jehovah, aan hulle gegee het:+