15 dan moet die man sy vrou na die priester toe bring+ en haar offer saam met haar bring, ’n tiende van ’n efa garsmeel. Hy mag geen olie daarop gooi of wierook+ daarop sit nie, want dit is ’n graanoffer van jaloesie, ’n graanoffer ter gedagtenis, wat oortreding in herinnering bring.