Rut 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En kyk! Boas het van Betlehem af gekom en vir die snyers gesê: “Mag Jehovah met julle wees.”+ Hierop het hulle vir hom gesê: “Mag Jehovah u seën.”+ Psalm 134:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Mag Jehovah jou seën uit Sion,+Hy, die Maker van hemel en aarde.+
4 En kyk! Boas het van Betlehem af gekom en vir die snyers gesê: “Mag Jehovah met julle wees.”+ Hierop het hulle vir hom gesê: “Mag Jehovah u seën.”+