Psalm 29:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Jehovah sal inderdaad sterkte aan sy volk gee.+Jehovah sal sy volk seën met vrede.+ Lukas 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Heerlikheid aan God in die hoogtes+ daar bo, en op aarde vrede+ onder mense van welwillendheid.”+ Johannes 14:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Ek laat vir julle vrede na, ek gee julle my vrede.+ Ek gee dit nie vir julle soos die wêreld dit gee nie. Moenie dat julle hart verontrus word of van vrees ineenkrimp nie.
14 “Heerlikheid aan God in die hoogtes+ daar bo, en op aarde vrede+ onder mense van welwillendheid.”+
27 Ek laat vir julle vrede na, ek gee julle my vrede.+ Ek gee dit nie vir julle soos die wêreld dit gee nie. Moenie dat julle hart verontrus word of van vrees ineenkrimp nie.