Psalms
’n Melodie van Dawid.
2 Skryf aan Jehovah die heerlikheid van sy naam toe.+
Buig julle voor Jehovah neer in heilige feesgewaad.+
3 Die stem van Jehovah is oor die waters;+
Die glorieryke God+ het gedonder.+
Jehovah is oor baie waters.+
5 Die stem van Jehovah breek die seders;
Ja, Jehovah breek die seders van die Liʹbanon in stukke,+
6 En hy laat hulle rondhuppel soos ’n kalf,+
Die Liʹbanon en Sirjon+ soos die seuns van wilde bulle.
7 Die stem van Jehovah kerf met vuurvlamme uit;+
8 Die stem van Jehovah laat die wildernis ineenkrimp,+
Jehovah laat die wildernis van Kades+ ineenkrimp.