Genesis 30:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Toe het Lea gesê: “God het my, ja my, ’n goeie geskenk gegee. Eindelik sal my man my duld,+ omdat ek vir hom ses seuns gebaar het.”+ Daarom het sy hom Seʹbulon+ genoem.
20 Toe het Lea gesê: “God het my, ja my, ’n goeie geskenk gegee. Eindelik sal my man my duld,+ omdat ek vir hom ses seuns gebaar het.”+ Daarom het sy hom Seʹbulon+ genoem.