Levitikus 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “‘En as sy offer ’n gemeenskapsoffer+ is, as hy dit uit die beeste aanbied, hetsy ’n bul of ’n koei, moet hy een sonder gebrek+ voor Jehovah aanbied. Numeri 29:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 “‘Dit moet julle op julle seisoenfeeste+ aan Jehovah offer, benewens julle gelofteoffers+ en julle vrywillige gawes+ as julle brandoffers+ en julle graanoffers+ en julle drankoffers+ en julle gemeenskapsoffers.’”+
3 “‘En as sy offer ’n gemeenskapsoffer+ is, as hy dit uit die beeste aanbied, hetsy ’n bul of ’n koei, moet hy een sonder gebrek+ voor Jehovah aanbied.
39 “‘Dit moet julle op julle seisoenfeeste+ aan Jehovah offer, benewens julle gelofteoffers+ en julle vrywillige gawes+ as julle brandoffers+ en julle graanoffers+ en julle drankoffers+ en julle gemeenskapsoffers.’”+