20 En die profetes Mirjam, Aäron se suster,+ het ’n tamboeryn in haar hand geneem;+ en al die vroue het saam met haar begin uitgaan met tamboeryne en in danse.+
30 En jy moet die Urim+ en die Tummim in die borsstuk van regspraak sit, en hulle moet op Aäron se hart wees wanneer hy voor Jehovah ingaan; en Aäron moet voortdurend die regspraak+ van die kinders van Israel op sy hart dra voor Jehovah.